Pasgelaai

LitNet: ’n Beter lewe

LitNet Nuusbrief 2020-11-06

LitNet: ’n Beter lewe

2020 USA election: How did it come to this?

Rhoda Kadalie Opinion 2020-11-06

"If Trump loses, it will be a stolen election in full view of the public."

Persvrystelling: Suidoosterfees se inryteater begin op hoë noot

LitNet Suidoosterfees 2020-11-06

Die Suidoosterfees by kykNET Atlantic Inryteater het Woensdagaand op ’n hoë noot in sy splinternuwe gedaante afgeskop. Francois van Coke en Early B het die inrygehoor behoorlik laat ruk en rol. Die parkeerarea was volgepak met feesgangers in hulle motors, veilig ingevolge die nasionale Covid-19-regulasies.

The role of partnerships in strengthening storytelling as a teaching strategy in a community

Corné van der Vyver Academic research 2020-11-06

"Storytelling must be carried out in such a way that it can achieve a specific purpose, namely to fill the gap left by the school curriculum and strategic role players. To this end, the family, the community and the school act in partnership because the education and teaching of an individual require the cooperation and involvement of teachers, parents and the community."

Die rol van vennootskappe in die versterking van storievertelling as ’n onderrigstrategie in ’n gemeenskap

Corné van der Vyver LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2020-11-06

"Daar is gevind dat storievertelling dien as ’n deelnemende strategie wat eienaarskap aanmoedig deur dialoog en produktiewe deelname onder die individue van ’n gemeenskap. Daarom kan storievertelling beskou word as ’n medium waardeur mense kennis in ’n sosiale konteks skep en onderhandel."

Fresh off the press: Promised land by Karl Kemp

LitNet Books and writers 2020-11-06

"Touching on the history of land conflict and conquest in each area, as well as detailing the current situation on the ground, Promised Land  provides startling insights into the story of land conflict in South Africa."

Gesprekke met ontvangers van die R350-COVID-19-verligtingstoelaag

Cliffordene Norton Menings 2020-11-05

"Wat is die waarde van R350? Vir die meeste mense is dit nie genoeg vir ’n week se kruideniersware nie, maar vir duisende Suid-Afrikaners was die spesiale COVID-19-toelaag van R350 hul enigste inkomste."

Victoriawaterval: Tweede kans of onoordeelkundige besluitneming?

Handré Brand Menings 2020-11-05

"Indien die Victoriawaterval-insident as ’n tweede kans beskou sou word, dan is dit moontlik dat ’n individu ’n tweede kans op oorlewing beleef sonder om werklik bewus te wees dat dit ’n tweedekansgeleentheid is totdat die insig op ’n later stadium by wyse van terugskouing teweeggebring word."

Seen on Facebook: The second wave

Jo Els Elders gesien 2020-11-05

"The fight is who is getting a R350 relief grant, and who is not. And that is sad to see – desperate people standing, sitting outside the post offices. For hours – days."

Skoon wasgoed: Poskaarte van ver af

Frederik de Jager Boeke en skrywers 2020-11-05

"Ek onthou dat ek Foxtrot iewers beskryf het as ’n liefdesbrief aan Afrikaans van ’n ver land af. Postcards from the edge, wil mens amper sê. Poskaarte en briewe is wat jy skryf wanneer jy nie in die vlees teenwoordig kan wees nie."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Arrie Rossouw

Freek Robinson, Arrie Rossouw Onderhoude 2020-11-05

’n Verkiesing met die grootste stempersentasie in meer as ’n eeu. Strawwe mededinging met dreigende regstappe deur ’n omgekrapte Trump. Trump het hom voortydig as die wenner verklaar te midde van die COVID-pandemie, wat die VSA erg getref het. Freek Robinson gesels met oudredakteur Arrie Rossouw.

Met die Vierkleur in Parys deur Renée Rautenbach Conradie: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2020-11-05

"Ek salueer Rautenbach Conradie vir hierdie boek. Nie net vang sy die Parys waarvoor ek ook so lief is, besonder vas nie; sy bied ’n ander kykie na die Anglo-Boereoorlog, en sy vermaak met ’n liefdesverhaal in tye toe dinge soveel anders was as vandag. Haar histories getroue roman is egter nooit vervelig of herinner aan ’n naslaanwerk nie."

Language acquisition for students with hearing loss: a case study

Marthie de Waal, Elbie Adendorff Academic research 2020-11-05

"In this article, we try to answer the following research question: How can language acquisition classes be adapted to accommodate the diverse needs of students with hearing loss? In this regard, we refer to classroom strategies as different tactics that can be incorporated by the lecturer or student to ease the language learning process."

Taalverwerwing vir studente met gehoorverlies: ’n gevallestudie

Marthie de Waal, Elbie Adendorff LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2020-11-05

"Wanneer daar studente met gehoorverlies in ’n klas is, is duidelike spraak sowel as kontekstuele leidrade van uiterste belang vir verstandhouding onder die studente. Dit is veral belangrik indien die studente met gehoorverlies nie van ’n tolk gebruik maak nie en eerder spraaklees."

The African Library: Barracoon: The story of the last "black cargo" by Zora Neale Hurston

Annie Gagiano Books and writers 2020-11-05

"In this entry, the established pattern of profiling contemporary or classic African works of fiction is broken. Kossola (more often referred to as Cudjo in the USA) was the last surviving captured African on the last ever American slave ship. The five and a half years of Kossola’s slave labour in Alabama is not presented as the main focus of his narrative; rather, Barracoon is the life story of a man with vivid memories of his life in a Yoruba settlement in West Africa."

ATKV-Woordveertjiewenner Chanette Paul: 'n onderhoud

Izak de Vries, Chanette Paul Boeke en skrywers 2020-11-05

"Romantiese verbintenisse is dikwels juis die broeiplek van geweld. Vroue word verkrag, ook deur hulle mans. Mense word vermoor deur lewensmaats. Ontspanningsfiksie in die breë, insluitende romantiese fiksie, kan dieselfde temas aanpak as fiksie in enige ander gedaante. Dis net meer toeganklik en word anders aangebied as byvoorbeeld in hoogs literêre werke."

Lag my kla’-komediante gesels oor Suidoosterfees-inryteater-vertoning

Marli van Eeden Suidoosterfees 2020-11-05

Luister wat sommige van die komediante te sê het oor die Lag my kla’-vertoning (Donderdag 5 November | 20:00 | @kykNET Atlantic-inryreater).

Boekbekendstelling van Branderjaer deur Joha van Dyk: Stellenbosch Books

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-11-05

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Branderjaer op Dinsdagaand 10 November om halfses die aand. Hier is nog inligting.

2020 USA election: The countdown to the apocalypse?

Ilda Diffley Opinion 2020-11-04

"I will never understand the support for someone who has shown no respect for this democracy or for others’ lives. Trump’s made it clear that rules don’t apply to him, and I guess half of the country truly doesn’t care."

Kommadagga-kortverhaal: “Seemeeu”

Regardt Visser Fiksie 2020-11-04

’n Kortverhaal deur Regardt Visser wat vanjaar LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool bygewoon het.

Top