COVID-19 en Herklink-oudiogedenkdienste: ’n onderhoud met Anelia Heese

  • 0

Anelia Heese (foto: verskaf)

2020 was ’n jaar wat verskillende dinge vir verskillende mense beteken het. Anelia Heese is ’n Suid-Afrikaner wat in Duitsland woon en oudiogedenkdienste reël.

Die inspirasie vir hierdie projek was ’n persoonlike mediese toestand, asook die verlies van haar oupa.

Naomi Meyer het haar gevra oor haar agtergrond, oor die projek waarop sy haar passievol toespits, wat ’n oudiogedenkdiens is en hoe dit mense kan help om afsluiting te bewerkstellig.

Anelia praat ook oor die intimiteit van klank en musiek by hierdie geleenthede en verduidelik hoe mense met haar in aanraking kan kom as hulle wil hê dat Herklink so iets vir hulle kan reël.

Anelia sê ’n oudiogedenkdiens is soos om ’n boek te lees eerder as om ’n fliek te kyk. "’n Stemopname bied skuiling teen stereotipe en teen onregmatige beoordeling."

Anelia glo in die krag van stories en het ’n stemopname gedoen om die vrae te beantwoord. Luister hier daarna – en hoor ook haar storie.

Lees ook:

COVID-19: Die kliniese bestuurder van ’n 200-bed-veldhospitaal vertel

My pad met COVID-19: drie ervarings van die virus

Waarom ’n entstof jou lewe kan red, maar nie jou DNS kan verander nie

Sophia Oliphant gesels oor haar ervaring met COVID-19

Ivermektien, entstowwe en die wetenskap – ’n veearts verduidelik

COVID-19: Die jongste | The latest

Reguit met Robinson: ’n Tweede Zoom-gesprek met Helmuth Reuter

 

COVID-19: Februarie 2021 se virusnarratiewe

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top