Wat is ’n huis? by Vrystaat Kunstefees 2026: ’n onderhoud met Anthony Dalton
2026-06-12"Hoe beeld ’n mens dan die teenstrydighede van feilbaarheid en onwrikbaarheid van hierdie mense uit? vra ek. Om my te antwoord, vra Dalton twee vrae: 'Wat is ’n huis sonder ’n alkoholis? Wat is ’n huis sonder ’n onderdanige vrou?'"
Om Gertjie se beautiful woorde in Beaufort-Wes daar te laat
2025-05-21"Sy doelbewuste posisionering as randfiguur in die Afrikaanse industrie dien ons blykbaar nie en vir die ons-is-nie-almal-so-nie clan is dit moeilik om met ’n afwesige profeet tevrede te wees."
Om Breyten te begrawe
2024-12-04"Sy dogter Daphnée plaas ’n paar ingeloopte rooi vellies op die kis se voetenent. Ons word genooi om roosblare oor sy kis te strooi."
Diensplig deur Anelia Heese: ’n skrywersonderhoud
2023-09-27Anelia Heese praat met Naomi Meyer oor Anelia se boek Diensplig wat onlangs verskyn het en wat ook tydens die EasyEquities-skrywersfees by vanjaar se Toyota US Woordfees bespreek sal word. "Die wonde in ons land is nog baie rou."
COVID-19 en Herklink-oudiogedenkdienste: ’n onderhoud met Anelia Heese
2021-02-03"’n Stemopname bied skuiling teen stereotipe en teen onregmatige beoordeling." Anelia Heese glo in die krag van stories. By al die afskeide in die tyd van COVID-19 dink ’n mens aan verlies, maar ook aan mense se teenwoordigheid. Anelia het ’n stemopname gedoen om hierdie onderhoud se vrae te beantwoord. Luister hier daarna.

