COVID-19: Die kliniese bestuurder van ’n 200-bed-veldhospitaal vertel
“Dis ’n vreemde virus hierdie. Met gewone griep sal net 1–2% mense hospitaaltoelating benodig, so 98% kan tuis aansterk. Met COVID-19 is dit anders, met omtrent 14% wat ernstig siek word en tot 5% wat krities siek word en intensiewe sorg mag benodig.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed