Sophia Oliphant gesels oor haar ervaring met COVID-19
“Die dood is ’n onderwerp wat nou onvermydelik is. Die mense in my gemeenskap begin nou meer bewus word van die dodelikheid van die virus. Ons is verslae en verlate as die dood intree.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed