My pad met COVID-19: drie ervarings van die virus

Drie vroue in hul veertigs vertel vir Naomi Meyer hul onderskeie stories van hul pad met COVID-19: “Ek is bereid om mense te smeek om die mediese kenners ernstig op te neem.”