Pasgelaai

Sake voortspruitend: ’n Reaksie op Michael le Cordeur se hervormingstrategie vir die Afrikaans-skoolkurrikulum

Gerhard van Huyssteen Akademies en skole 2020-11-04

Gerhard van Huyssteen reageer op Michael le Cordeur: "Die punt in hierdie artikel is dus dat Le Cordeur se voorstel om Kaapse woorde te behou wat reeds in die AWS opgeneem is, dalk wel onder skoot kan kom. Dit sal gaaf wees as die sprekersgemeenskap hieroor eensgesindheid kon hê, want dan weet ’n mens om die pad vorentoe met of sonder hierdie woorde te loop."

Mister Japp en Thoroughly Modern Milly

Deborah Steinmair Rubrieke 2020-11-04

"In Thoroughly Modern Milly het die nare losieshuiseienaar jong meisies as slawe ontvoer, verkieslik weeskinders. 'Sad to be all alone in the world,' het sy temerig gehuigel wanneer sy hulle ontmoet."

Steenson

Anzé Bezuidenhout Poësie 2020-11-04

"onder die sirkels van die songloed 
in die vlamrooi van die aalwynblom 
het jou emosies oop en vry gelê"

daar’s veel meer binne

Johanette Pretorius Poësie 2020-11-04

"diep in my lyf
skuil veel meer:
daar’s romantiese volmaanwense
met onskuldige kersvaderdrome
weggesteek in boksiemensverwagtinge"

Die familie

Stanley Cierenberg Poësie 2020-11-04

"Toe huil ek en hy saam, 
so sonder woorde, net 
met nat oë." 

Retrospektief

Anzé Bezuidenhout Poësie 2020-11-04

"in kraakvisie van gedroomde ideale 
lê die Dooie See 
met dobberende skerfiesdrome 
ingeperk" 

Offers

Anzé Bezuidenhout Poësie 2020-11-04

"ek wil weer 
op ’n pers tapyt nuwe 
offers bring (offers sonder 
verval) sodat my binneste opnuut 
van vreugde kan kreun" 

Vir wie kyk ons uit?

Caylie Nutt SêNet-briewe 2020-11-04

"Hoe onderskei ons tussen goed en kwaad as ons nie eers die pastoor by die kerk kan vertrou nie?"

Voëlvrou: ’n onderhoud met Marlize Hobbs

Naomi Meyer, Marlize Hobbs Skrywersonderhoude 2020-11-04

"Ons skep ons eie waarhede. Lesers besluit self wat hulle wil glo en wat hulle nie wil glo nie, maar glo mý dan: Die emosies in die verhaal is universeel vir ons almal."

Verkeerd-om reg

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-11-04

"Die Amerikaanse verkiesing word hierdie week beslis. Maak nie saak wie wen nie, die afgelope aantal jare het die foutlyne in die Amerikaanse samelewing duideliker as ooit uitgewys. En dit maak saak vir ons, want dieselfde foutlyne bestaan ook by ons."

Sean Connery, veelsydige superster

Leon van Nierop In memoriam 2020-11-04

"Toe Sean Connery in die vroeë sestigs op die toneel kom, het hy ’n nuwe kleur, gemaklikheid, charisma en ’n sensuele kwaliteit aan volbloed manlikheid gegee wat destyds gekort het en waarvoor akteurs versigtig was."

An analysis of the ethical attitudes of South African business managers with regard to ethical business decision-making: Trends from 2007 to 2019

Christo Bisschoff Academic research 2020-11-04

"The 13-year longitudinal study measures the ethical predispositions of managers over time with regard to companies’ business decisions. This provides a trend of what managers deem ethical business behaviour to be, and consequently provide an insight into their business decisions as company representatives."

’n Ontleding van Suid-Afrikaanse sakebestuurders se etiese besigheidsbesluitneming: Tendense van 2007 tot 2019

Christo Bisschoff LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2020-11-04

"Die studie verskil van die meeste etiekstudies omdat dit nie ’n oomblik in tyd vasvang nie, maar longitudinaal die verandering in die houdings van bestuur vasvang oor ’n tydperk van 13 jaar. Dit is veral waardevol omdat dit ’n aanduiding gee of die besigheidsetiek-ingrepe wat deur die jare gemaak is, wel uiteindelik vrugte afwerp."

#opdielug met Deidre Jantjies

Robyn van de Rhede, Jantjies Deidré Onderhoude 2020-11-04

Die volgende gas op die maandelikse Lekker LitNet-insetsel op Radio 786, in samewerking met die Afrikaanse Taalraad, is Deidre Jantjies. Deidre vertel vir Robyn van de Rhede meer oor haar vervaardigingsmaatskappy (wat onbekende geskiedkundige verhale van Suider-Afrika vertel) en haar N/uu-, Griekwa-, Nama- en Korana-erfenis.

Só kan Pentekostaliste die mag van ideologie breek

Pieter GR de Villiers, Marius Nel Onderhoude 2020-11-04

"As die ‘wit’ kerk meer sou luister, sal hulle waarskynlik ophou vra hoeveel keer ons nog apologie moet aanteken en iets begin doen aan die haglike lewensomstandighede van die meerderheid mense in ons land. Die voorwaarde vir vrede in Suid-Afrika hou verband met geregtigheid wat sigbaar veranderings in mense se lewensituasie veroorsaak."

Meer toelaes kan lewe beter maak in Suid-Afrika

Jason Lloyd Menings 2020-11-03

"Hierdie outeurs skryf ook dat Suid-Afrikaners wat nog jonk genoeg is om te werk ’n grondwetlike reg op maatskaplike hulp het."

Wolkstaar

Johan Myburg Poësie 2020-11-03

LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Johan Myburg, 2020 se Hertzogpryswenner, se gedig hier.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Gert Grobler

Freek Robinson, Gert Grobler Onderhoude 2020-11-03

Stembusdag: 3 November. Freek Robinson gesels met Gert Grobler, afgetrede beroepsdiplomaat, oor die internasionale belang van die Amerikaanse presidentsverkiesing.

Ons moet álmal veilig voel – en dit geld vir gender ook

Elsabé Brits Menings 2020-11-03

"Nee. Jy kan nie iemand wat transgender is met 'terapie' en/of gebed 'genees' nie. Ook nie mense wat gay is nie, want indien jy dit voorstel, is jy bloot onsensitief en onkundig."

in gesprek

Carla Botha Poësie 2020-11-02

"god sit êrens en staar na ons 
doen en late in Afrika-strate – ek voer 
gesprekke met hom"

Top