Pasgelaai

Modulêre wiskunde en musiek – Wat oorbly is dikwels al wat tel

Pieta van Deventer Notas, toetse en vraestelle 2020-10-28

"Ons stel in die besonder belang in hoe akkuraat klokke ingestem is, en die wyse waarop dit beoordeel word, hou verband met die afwykings/reswaardes itv frekwensie vanaf die bedoelde toonhoogte."

Jeanne Goosen (1938–2020)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-10-28

“Om te skryf is soos om te droom terwyl jy wakker is. Dis soos om te toor.”

Francois van Coke vir die Suidoosterfees-inryteater

Izak de Vries, Francois van Coke Suidoosterfees 2020-10-28

"Ek is ’n fan van saamwerk; ek leer baie by die mense met wie ek collab, nie net oor musiek nie, maar ook baie oor persoonlikhede; musiek is vir my ’n spansport."

The dominium or ownership of a deceased estate at the moment of the deceased’s death 

Juanita Jamneck Academic research 2020-10-28

"If it is accepted that the estate as such simply takes over from the deceased and continues in his position, it would also mean that delictual claims caused by the deceased but only discovered after liquidation can still be settled with relative ease."

Die dominium of eiendomsreg van ’n bestorwe boedel op die oomblik van die erflater se dood

Juanita Jamneck LitNet Akademies (Regte) 2020-10-28

"Soos [...] aangedui, neem die eksekuteur wel die verpligtinge van die eienaar van die bestorwe boedel oor, maar verkry nie terselfdertyd die regte nie. Hy word dus nie eienaar nie terwyl, as die boedel as sodanig as eienaar beskou word, verkry die boedel as regsentiteit sui generis regte en verpligtinge, word universele opvolger en word in die uitvoering van die verpligtinge deur die eksekuteur verteenwoordig."

#OnsKanSaam

Lidia Rauch Menings 2020-10-28

"Ons kan nie so ’n program met soveel wonderlike geleenthede bekendstel en net na onsself omsien nie. Alle Suid-Afrikaners verdien beter."

Mbali Ntuli gaan nie die DA se leier word nie, maar …

Jason Lloyd Menings 2020-10-28

"Die dinamiese jong politikus, Mbali Ntuli (32) van KwaZulu-Natal, sal na alle waarskynlikheid nie die DA-leier word nie omdat – soos sy dit onlangs gestel het – 'die DA nie die vermoë het om die verbeelding van Suid-Afrikaners, veral voorheen benadeeldes, aan te gryp nie'. Ntuli is saam met John Steenhuisen, waarnemende DA-leier, ’n kandidaat vir die pos van DA-leier."

Kurt Darren verjaag COVID met ’n vuurtjie

Izak de Vries, Kurt Darren Musiek 2020-10-27

"Die grendeltyd het ons nog eens laat besef hoeveel ons almal mekaar nodig het; net om te kan gesels en saamlag is deel van ons menswees. Die liedjie laat jou uitsien na die goeie tye wat voorlê."

Filmresensie: Stam

Réney Warrington Film 2020-10-27

"’n Hoogtepunt is Gideon Lombard se vertolking."

Eietyds en eiesinnig: Lynthia Julius "vry met getroude sinne / en ligtekooi met reëls"

Karen de Wet Resensies 2020-10-27

"Die self aan die woord in hierdie bundel is meervoudig en kompleks, soos ook die onderwerpe wat sy ophaal en waaruit sy sin, en poësie, maak. Uit die smeltkroes van leef en beleef word gedigte gefiltreer wat ondersoek instel, aan die lig bring, stelling inneem, deklameer en aandring op erkenning."

Homes as multidimensional assets: the role of informal backyard rentals in South Africa from a planning perspective

Louis Lategan, Juaneé Cilliers, Niké S. Jacobs Academic research 2020-10-27

"Given recent insights into the social value of informal backyard rentals, the article primarily investigates the financial and economic values and secondarily the social values of informal backyard renting in a case study in Bridgton and Bongolethu, Oudtshoorn."

Wonings as multidimensionele bates: die rol van informele agterplaasverhuring vanuit ’n beplanningsperspektief

Louis Lategan, Juaneé Cilliers, Niké S. Jacobs LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2020-10-27

"Wat beplanning betref, is dit noodsaaklik dat die informele-agterplaasverhuring-sektor as ’n prioriteit beskou word in stadsbeplanningskemas, ruimtelike ontwikkelingsraamwerke en ander infrastruktuur-meesterplanne. So kan beperkende stelsels en regulasies, soos sonering, heroorweeg word om voorsiening te maak vir gemengde gebruike, tweede wooneenhede en hoër digthede."

Trooskos

Karen Hart Kos en wyn 2020-10-27

"In die kombuis beteken deernis vir my net een ding: trooskos. En vir my is trooskos op sy beste ’n bak doodgewone macaroni-en-kaas."

The dualistic approach to labour relations in contemporary South Africa: A systems theory perspective 

Bennie Linde Academic research 2020-10-27

"This system allows that a political party can generate goals from promises made during elections to motivate voters to vote for the party. The political party’s own ideological goals may not necessarily be applied if they contradict the constitutional regulations. This may mean that the ruling political party has obtained a voter mandate that contradicts the current constitutional system."

Die dualistiese benadering tot arbeidsverhoudinge in die hedendaagse Suid-Afrika: ’n Sisteemteoretiese perspektief

Bennie Linde LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2020-10-27

"Politieke ideologiese verwysings na ’n arbeidsverhoudingebenadering in Suid-Afrika wat geassosieer word met staatskorporatisme, insluitend totale gelykheid en radikale verandering van privaat eienaarskap, is nie in die huidige sisteem haalbaar nie. Dit is deel van die normatiewe verwagtinge van groepe geassosieer met arbeidsbelange, eerder as beleidsrealiteite, veral in die privaat sektor."

Omgedop

Daniel Hugo Poësie 2020-10-26

LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Daniel Hugo s’n hier.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Frans Cronje

Freek Robinson, Frans Cronje Onderhoude 2020-10-25

Meer werksgeleenthede is in die eerste ses maande van die jaar in Suid-Afrika verwoes as wat in 10 jaar geskep is. Sal pres Cyril Ramaphosa se ekonomiese herstelplan die situasie kan beredder? Freek Robinson gesels met Frans Cronje, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge, oor die vooruitsigte.  

LitNet Akademies Weerdink: Grondhervorming, onteiening en artikel 25 ‒ stand van sake

Juanita Pienaar Seminare en essays 2020-10-24

Die LitNet Akademies Weerdink-reeks skakel akademiese navorsing met aktuele sake. Juanita Pienaar bied ’n oorsig van die nuutste ontwikkelings met betrekking tot die grondhervormingsdomein, naamlik ’n gewysigde Onteieningswetsontwerp. 

Politieke weerstand en wit verset in Suid-Afrika – die Senekal-episode en die pad vorentoe

André Duvenhage Seminare en essays 2020-10-23

"Senekal verteenwoordig ’n belangrike baken in die herontdekking van identiteit en die bereidwilligheid tot daadwerklike optrede."

Virtual launch: 40 Years of Iconic Food by Dorah Sitole

LitNet Books and writers 2020-10-23

CNA and Human & Rousseau invite you to join us for the virtual launch of 40 Years of Iconic Food by Dorah Sitole.

Top