Pasgelaai
Eerste somerreën
2020-10-20"noudat die eerste somerreën geval het
wil ek vrybreek uit hierdie beknelling
om welriekend in geur en kleur
opnuut baldadig te kan blom"
Circles in the sand
2020-10-19"Where do you come from, little one
from the soil that births stone and cement
endlessly perfect control
souls searching for meaning."
Tussen vinne en vlerke
2020-10-19"Weet die swerms wat
hoog bokant draai
dat die visse verborge
in hierdie baai
elke drif, elke traan
deel en verstaan?"
Graad 6: Wiskunde – deling van heelgetalle
2020-10-19"Daar is 5 appels in ’n mandjie. Deel dit met 5 kinders sodat 1 appel in die mandjie oorbly." Wilhelm du Toit help jou, as graad 6-leerder, om hierdie kopkrapper en ander deelsomme onder die knie te kry. Laai ’n vraestel en memo gratis hier af.
’n Nuwe Afrikaanse woord
2020-10-19"Toe hy sien ons maak vuur met die stoele rondom gepak, hardloop hy die huis in en sê: 'Ouma, kom kyk, Oupa maak ’n omsitvuur!'"
Staatskaping maak korrupsiemodder nóg taaier
2020-10-19"Ek moet byvoeg dat die effek van staatskaping die klimaat vir korrupsie geweldig aangewakker het. Skielik was ons krimineleregstelsel en die SAID gebreek en was daar geen ware bedreiging vir skelms nie, en dit het hulle net meer aangespoor."
Tribuo-fonds: Nuwe fonds help kunste na pandemie
2020-10-19"Kunstenaars wil nie bakhand staan nie, en ons grootste prioriteit is om nou vir kunstenaars en tegnici werk te skep, terwyl ons in gedagte hou dat daar ’n groot nood is. Die volgende siklus open op 1 November en die aansoekvorm sal ook daar beskikbaar wees op ons webblad."
Hoe social media-literate is ôs tydens die fourth industrial revolution?
2020-10-19"Ôs behave met ôse phones soes Pavlov’s dog – die phone moet net beep dan react ôs!"
Waar onthou begin deur Connie Luyt: ’n resensie
2020-10-19"Die boek het my ure se leesgenot verskaf. Ek wou dit nie afjaag nie, resensie of te not. Ek hou van die gereelde verwysing na die veertjies wat sy langs die pad optel, en aan die einde van die boek waar sy noem van die houertjie waarin haar vereversameling is, besef jy die simboliek én uit hoeveel veertjies ons almal se ondervindinge saamgestel is."
Wonderwerke te koop
2020-10-19"Adrenalien is ’n kragtige pynstiller. Dit verklaar waarom sommige mense met pyn ná ’n 'genesing' vir ’n rukkie pynvry is – charismatiese opsweping en ekstase speel ’n groot rol. En intussen duur hierdie roekelose 'genesings' voort – goedgelowige slagoffers wat charismatiese bedieninge se donasies in sessyfergetalle in NGO’s laat inrol, belastingvry."
Corruption in the South African public service: Is the Anti-Corruption Task Team’s multidisciplinary approach to investigating corruption allegedly committed by South African public service officials effective?
2020-10-19"This article, which is based on a qualitative empirical study conducted in Gauteng, South Africa, aims to assess the effectiveness of the multidisciplinary approach to investigating corruption in the public service followed by the Anti-Corruption Task Team of the Directorate for Priority Crime Investigation."
Korrupsie in die Suid-Afrikaanse staatsdiens: Is die Teenkorrupsietaakspan se multidissiplinêre benadering in die ondersoek na beweerde korrupsie onder staatsamptenare doeltreffend?
2020-10-19"Die Openbare Beskermer se verdoemende verslag, getiteld 'Derailed', gee te kenne dat die voormalige geskorste hoof van Prasa die semistaatsinstelling se koffers leeg gemelk het deur plesierritte op die Bloutrein te onderneem en twyfelagtige tenders ter waarde van miljarde rand goed gekeur het."
’n Strategie vir die insluiting van Kaapse Afrikaans by die formele skoolkurrikulum
2020-10-19"In die soeke na ’n strategie vir die insluiting of akkommodering van Kaaps is dit dalk raadsaam om vas te stel wat elders in soortgelyke gevalle gebeur."
Hoop, heling & harmonie – dink nuut oor siekte en genesing deur Malcolm de Roubaix: ’n resensie
2020-10-19"Om aan ’n pasiënt te sê: 'Jy makeer niks nie', los nie sy probleem op nie. Hy is dalk bang dat die spanningshoofpyn die gevolg is van ’n breingewas, want sy vader het ook hoofpyn gehad wat later gediagnoseer was as ’n kwaadaardige gewas. Hierdie mense benodig dus gerusstelling deur ’n bekwame huisarts wat vertroud is met die omstandighede van sy pasiënte."
Press Release: ROSACon2020 | Annual Conference of Romance Writers Organisation of South Africa
2020-10-19Going online in 2020 has also made the conference more accessible to writers across the country. This is a once-in-a-lifetime opportunity to learn from some of the biggest names in romance writing and shouldn't be missed!
Persvrystelling | Literaal Episode 2: Distopiese verhale
2020-10-19Verken saam met ons ’n distopiese wêreld wat Fanie Viljoen in sy splinternuwe boek Offers vir die vlieë, aan ons openbaar. Ons vind uit hoekom dit so gewild is onder jong volwassenes, hoe dit in die Lae Lande lyk en wat ’n skrywer inspireer om ’n boek te skryf waar die toekoms onbekend en ongewens lyk.
Ramaphosa – wolf in skaapbaadjie, of skaap in wolfspajamas?
2020-10-16"Plaasmoorde gaan nie prioriteit kry nie; 76 000 lede van die Weermag gaan nie 'employed' word soos tydens die huidige ramptoestand om plase te beskerm nie, al stel Ramaphosa dit in dieselfde brief dat plaasmoorde ’n bedreiging vir voedselsekerheid is."
