Pasgelaai
Kommadagga: Poskaarte van Paulet Huis | Postcards from Paulet House
2020-10-14Kyk na die eerste foto’s van LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool wat Maandag 12 Oktober 2020 op Somerset-Oos begin het.
Kiss the ground – is there hope?
2020-10-14"Generally, I had wanted to save all the bees and the flowers and the rivers, but this time around, I had a clear plan."
Persverklaring oor Wesens: ’n eerste vir Afrikaanse filmteater
2020-10-14’n Vreemde voorwerp land op 3 Desember 1967 op ’n boer se plaas in die Karoo. Wat volg, is ’n raaisel wat jou sal boei tot op die laaste oomblik.
ATKV-Woordveertjies vanjaar aanlyn
2020-10-14Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. Wenners sal vanaf 19-23 Oktober op die ATKV se Facebookblad bekend gemaak word.
Candles
2020-10-14"Thick candles enjoy the heat. Though their glow melts
those next to them, wax drips and widens
their feet – their foundations grow."
Desimale breuke: Graad 6-wiskundevraestel en -memo
2020-10-14Is jy in graad 6 en wil jy bybly met jou wiskunde? Hierdie vraestel en memo kan jou help om desimale breuke te oefen. Laai dit gratis hier af.
Mondig
2020-10-14LitNet is 21 jaar oud. Met dié mylpaal in gedagte het digters vir ons verse geskryf. Lees die bydraes hier.
Midi, of iets gewen en iets verloor
2020-10-14LitNet is 21 jaar oud. Gedagtig aan dié mylpaal het die webjoernaal, met die ondersteuning van die Hiemstra Trust, digters genader om verse vir ons te skryf. Hier is Andries Bezuidenhout aan die woord.
Albatros
2020-10-14"Is jou stilsweef ’n sonopkoms
’n geskakeerde refraksie
in die eb en vloei van getye,
van lewe en dood."
Review: A poor season for whales by Michiel Heyns
2020-10-14"Heyns’s ability to capture everyday social interactions with almost uncomfortably precise focus, and to blend moral philosophy into dialogue, is indeed reminiscent of Austen, a feature further underlined when he has his heroine struggle between sense and sensibility even as she reads Austen’s novel of that title."
Finding my way: Reflections on South African literature by Duncan Brown – a book review
2020-10-14"Brown’s text reminds one of the special and continuous role that literature plays when one seeks to relate to the world one exists in. The book highlights how literature is that which is continuously imagining, connecting, exposing, blurring and knowing."
Reguit met Robinson: ’n Podsending met Pieter-Dirk Uys
2020-10-14Die satirikus Pieter-Dirk Uys vier vanjaar sy 75ste verjaarsdag, tannie Evita haar 85ste. Freek Robinson gesels met Pieter-Dirk oor korona, korrupsie, Afrikaners en tannie Evita.
Poskantoor-tou (vir hernuwing van motorlisensies)
2020-10-14"Eenduisend-vyfhonderd-ses-en-tagtig rand
(betaal ek met vreugde, die kaartmasjien wérk);
ek stap uit met drie nuwe skyfies
en prys die Heer, die Poskantoor is ’n kerk"
Persverklaring en uitnodiging: stuur voorleggings vir 2021-kykNET-Rapport-boekpryse
2020-10-14Uitgewers word hartlik uitgenooi om weer boeke voor te lê vir die 2021-kykNET-Rapport-boekpryse.
Hoe ouer hoe skerper
2020-10-14Ons samelewing aanbid graag by die altaar van jeug, maar ’n vervaldatum vir ouderdom hoort eintlik net op kos in die supermark, skryf Carla van der Spuy (69). Jy kan ’n jong genie of ’n ou meester wees.
Vonnisbespreking: Die Konstitusionele Hof verskaf sekerheid oor die toepassing van die gemeenskaplikeoogmerk-leerstuk op verkragtingsake
2020-10-14"Dit is onlogies om die leerstuk op misdade soos moord (hoewel baie wyd omskryf), waar ’n dader byvoorbeeld iemand met ’n mes kan steek of verwurg, toe te pas, maar nie op verkragting nie. ’n Mes penetreer tog op ’n soortgelyke wyse die menslike liggaam (al is dit nie op ’n intieme, seksuele wyse nie)."
Boeke met Burger: ’n Zoom-gesprek met Chris van der Merwe
2020-10-14In hierdie aflewering van Boeke met Burger praat Chris van der Merwe met Wille oor die velerlei kante van die olifant – en van die letterkunde.
Tienermeisies vertel self oor hulle ervarings van die grendelstaat
2020-10-13"Opvallend is dat van dié dogters se stemme stiller geword het; hulle het ernstiger geraak, is meer teruggetrokke en meer volwasse, sodat hulle nie aldag meer oor tienergoed of lawwighede wil gesels nie."
Voëlvrou deur Marlize Hobbs: ’n resensiebrief
2020-10-13"Jy gooi jou pyn uit soos ’n toordokter sy dolosse. Jy verklap jou seerkry soos ’n pasiënt op haar shrink se couch. Jy spook by dié wat jou en ander magteloses te na kom."
