Pasverskyn: Stories – dik dun thick thin deur Nataniël

  • 0

Nataniël: Stories – dik dun thick thin
Nataniël
NB-Uitgewers
ISBN: 9780798181419

Oor die boek:

’n Splinternuwe, skitterende versameling kortverhale deur Nataniël. 20 in Afrikaans en 8 in Engels. Skreeusnaaks, aangrypend, wys, onvoorspelbaar en – soos altyd – hoogs vermaaklik. Soos gewoonlik delf hy goud uit sy kinderjare – oor sy ouers, sy ouma – maar daar is ook fantastiese en fantasmagoriese verhale oor sy lewe as sanger op plattelandse dorpies, oor ’n vreemdeling wat hom een aand in sy huis help om sy vrese te besweer, en hoe ’n mens jou eerste reus oorwin ...

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top