Pasgelaai
Die KKNK en URUCU bied ’n webinaarreeks aan oor kwessies uit Stam (The tree)
2020-10-07Die gesprekke wat aanlyn plaasvind, sluit temas in soos: wat ons nie van geslagsgebaseerde geweld sê nie, die trauma van die versorger; en die verhouding tussen verslawing en verbondenheid.
Virtuele boekbekendstelling: Gewone taal: ’n oorsig deur Eleanor Cornelius
2020-10-07Jy word hartlik uitgenooi na die virtuele boekbekendstelling van Gewone taal: ’n oorsig deur Eleanor Cornelius op 13 Oktober 2020 om 18:00.
Aspoester se paleis, die prinses se titel en die huwelik
2020-10-07"In België word ’n vrou oornag amptelik ’n prinses en in Suid-Afrika wen Aspoestertjie die reg om vir haar prins se paleis te baklei. Twee onverwante stories uit twee kontinente het vandeesweek die begrip huwelik onder die loep geneem."
Vonnisbespreking: Stakingstemmings: Oplossing en raaisels deur die Arbeidsappèlhof
2020-10-07"Dit is duidelik dat stakingstemmings daargestel is bloot om die verhouding tussen vakbonde en hulle lede te reguleer. Dit skep geen regte en verpligtinge tussen vakbonde, werkgewers of derde partye nie."
Pascal se driehoek en L’Hôpital se reël
2020-10-07Lees Pieta van Deventer se bespreking van Pascal se driehoek en L’Hôpital se reël hier.
Johan Myburg (1957–)
2020-10-07“Vir poësie is digters nodig. Vir poësie is lesers nodig. Lesers wat poësie lewend wil hou.”
Emigreer of bly: ’n onderhoud met Stephan Joubert
2020-10-07"Daarom wou ek nie voorskriftelik wees rondom ry-of-bly-keuses nie. Maar ek wou ten minste darem ook bydra daartoe dat mense hulle eie beginsels, motiewe en beweegredes goed in die oë kyk oor hoekom hulle dit wil doen, of nie wil doen nie, of hoekom hulle dit alreeds gedoen het. Eerlikheid bring gewoonlik ’n stuk nugterheid en deursigtigheid mee."
Huldeblyk: George Bizos
2020-10-07"Daar was by my die behoefte aan afsluiting, ’n toonvaste koda aan die einde van ’n verbintenis van meer as ’n halfeeu. ’n Begrafnis bring finaliteit; die kluitklap op die kis is klinkklaar die slot. Ek kon vir George nóg op sy sterfbed nóg langs sy graf groet. Nou kon ek. Dankie."
Uitnodiging: virtuele oorhandiging van die 2020 UJ-pryse vir Afrikaans
2020-10-07Die kantoor vir Meertalige Taaldienste by die UJ nooi jou vriendelik uit om vanaf 16 Oktober 2020 na vanjaar se virtuele oorhandiging van die 2020 UJ-pryse vir Afrikaans op LitNet te kyk.
Die opstand van Poppie Nel deur Hans du Plessis: ’n resensie
2020-10-06"Die opstand van Poppie Nel is ’n belangrike werk, ’n seminale roman wat geskryf móés word."
Resensie van Ekstra medium: Dis ekstra lekker
2020-10-06"'n Man wat 'n wieletjietas deur 'n verlate veld in die industriële gebied sleep, is nie 'n tipiese opening vir 'n televisiereeks nie. Dat hy boonop 'n discobal onder die arm dra, is egter die eerste wenk dat jy nou in Beer Adriaanse en Retief Scholtz se wêreld is. En die klimaat daar lyk matig, of soos hulle dit noem, Ekstra medium."
Simpel ploegperd
2020-10-06"Vandag onthou ek: naweke
op jou saal was ék die kind
met wie jy teen Helderberg galop
teen die spoed van die suidewind"
Hillbrow
2020-10-06"in ’n doolhof van granietgeboue
onder puin en menslike afval
skuil die doodsengel"
Persvrystelling: Kan djy Afrikaans toelies in Arabies of Jawi?
2020-10-06As deel van die viering van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste verjaardag, loods hulle ’n gratis kompetisie waarin R10 000 op die spel is vir enigiemand wat enige kort Afrikaanse teks in Arabiese of Jawiese (Arabies soos aangepas om spesifieke Afrikaanse klanke weer te gee) skrif translitereer.
LAW FOR ALL’s Top 10: "Breath of law" by Inga Ntantala
2020-10-06"In this world, each person is protected by an armour of rights, and all who infringe shall face the smite of justice for their transgression."
Nuut by LAPA | New Books from LAPA
2020-10-06LAPA Uitgewers het pas hulle nuwe boeke van Oktober 2020 bekendgemaak.
Saam in jou spelonk
2020-10-06"Of ons kan saam op ons rûe lê
op die bodem en
die nattigheid van die
eensame aarde
voel"
Deur die lens van ’n ander bril
2020-10-06"Deur die lens van ’n ander bril,
lyk ek sterk en mooi –
vreesloos vir die uitdagings wat die wêreld na my kant toe gooi"
Blommemeisiekind
2020-10-06Terry Terblanche Botha is sestien jaar oud en in graad tien. Hy het ’n gedig vir LitNet se Kuberklas Kreatief, die ruimte waar skoolkinders se skryfwerk gepubliseer word, geskryf.
Vakgerigte geletterdheid en leesbegripstrategie-ontwikkeling
2020-10-06"Die doel van hierdie artikel is om uit te brei oor die onderskeid maar ook moontlike integrasie van en kombinasie tussen twee akademiesegeletterdheidsbenaderings wat ’n rol kan speel in die verbetering van die leesbegripagterstand van Suid-Afrikaanse leerders op skool."
