Pasgelaai

Huldeblyk aan John Nicholson, die man met ’n biblioteek in sy agterplaas

Izak de Vries In memoriam 2020-10-01

"John het egter gesê dit help nie jy sit kos in ’n kind se maag en die kop bly leeg nie. Aanvanklik het hy en Gail sommer hulle eie boeke aan die kinders gegee om te lees, maar uiteindelik het hulle skenkings gekry, en in 2008 is ’n biblioteek begin in ’n skeepshouer wat aan hulle geskenk is."

Het die DA of John Moodey se waardes en beginsels verander?

Jason Lloyd Rubrieke 2020-10-01

"Wie is meer skuldig? Die een wat in die donkerte struikel en val of die een wat die donkerte veroorsaak het?"

Young enough to get away with murder? A comparative study of the standard of proof in accountability of child offenders in South Africa and England

Rinda Botha Academic research 2020-10-01

"While South Africa has high juvenile crime rates, and England’s criminal system for child offenders is regarded as among the strictest in the world, this comparative study suggests that we might be better off not following the English example."

Jonk genoeg om met moord weg te kom? ’n Vergelykende studie rakende die bewys van toerekeningsvatbaarheid by kinderoortreders in Suid-Afrika en Engeland

Rinda Botha LitNet Akademies (Regte) 2020-10-01

"In teenstelling met Suid-Afrika, waar verminderde toerekeningsvatbaarheid slegs as strafversagtende faktor by vonnisoplegging dien, sou hierdie verweer van verminderde toerekeningsvatbaarheid in Engeland daartoe aanleiding gee dat moord met voorbedagte rade as manslag beskou sou word."

Tieners vol angs, al wedywer hulle vir sterretjies

Melt Myburgh, Danie Kloppers Onderhoude 2020-10-01

"Tieners sien alles deur ’n vergrootglas: verliefdheid is LIEFDE; een klein puisie is ’n RAMP; ’n dag sonder data is ’n LEEFTYD."

Graad 10 Huistaal: Taal- en leesoefening en memo met Best Books

Isabella Venish Notas, toetse en vraestelle 2020-09-30

Hier is ’n handige taal- en leesoefening en memo vir graad 10 Afrikaans Huistaal-leerders uit Best Books en Isabella Venish se Eksamenhulp-boek.

Uitnodiging: Luna Paige sing by sjef Marilou Marais-Ferreira se huis

LitNet Musiek 2020-09-30

Marilou in die kombuis. Luna agter die vleuelklavier. Jy, en jou spesiale mens(e) van keuse aan tafel, langs Stellenbosch se proefplaas, op die stoep, met ’n pragtige uitsig oor die berge en die veld. Hier is nog inligting om te bespreek.

As die Cape Flats kon praat: Gewone mense in ’n uitstekende debuutbundel

Izak de Vries Resensies 2020-09-30

"Dalk kry Fredericks dit reg om ánder stories rugbaar te maak, die kleiner narratief teenoor die meesternarratief."

Erfeniskos in Erfenismaand

Karen Hart Kos en wyn 2020-09-30

"Ek het in die Karoo grootgeword en maar eers hier in die Kaap met waterblommetjiebredie kennis gemaak. Ek het by Cass [Abrahams], uit haar boek, geleer hoe om dit te maak."

Monumentjies in self-storage

Leon Rademeyer Poësie 2020-09-29

"Die monumentjies van ons liefde vergader stof in self-storage, 
my skat 
mot en roes" 

Kleintyd se onthou

Driekie Grobler Poësie 2020-09-29

"geen TV, internet of lastige fone 
slegs ure se lag en gesels 
onder die druiweprieel" 

Refentse se Wandel in my woning: ’n onderhoud

Maryke Roberts, Refentse Morake Musiek 2020-09-29

"Ek glo nie aan doelwitte nie, want dit het beperkings. Ek glo dat jy in jouself moet belê en dinge sal gebeur."

 

My monoloog

Johanette Pretorius Poësie 2020-09-29

"Bedaar hart, stil storm!
Jou vingerafdruk’s nou in Abba se hand"

My octopus teacher: ’n filmresensie

Leon van Nierop Film 2020-09-29

"Vergeet eentonige dokumentêre met pratende koppe oor vervelige onderwerpe. My octopus teacher op Netflix is een van daardie ervarings waaruit jy leer en wat jou verryk."

Vergifnis

Driekie Grobler Poësie 2020-09-29

"nou staan ek hier voor jóú loopgraaf 
en strooi reuklose blomblare 
hef dan in vergifnis aan …" 

Gevaar by die dam

Etienne Lombard Fiksie 2020-09-29

"Die volgende oomblik suis een van Gert se visstokke se katrol soos ’n vis die aas vat en met die hoek in sy bek vasgevang probeer wegkom." 

Clicks se "herrie-advertensie": risiko’s, kontrole en besluitneming

Handré Brand Seminare en essays 2020-09-29

"Tydens die onlangse herrie oor die omstrede Clicks-advertensie het die hare behoorlik gewaai. Beskuldigings is oor en weer geslinger, saakbeskadiging is gepleeg en personeel is geskors. Sou dit enigsins sinvol wees om (van buite) enkele deurslaggewende onderliggende faktore te probeer identifiseer wat in ’n korporatiewe bestuursomgewing van kardinale belang is en meer lig op hierdie dilemma kan werp?"

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Quinton Adams

Freek Robinson, Quinton Adams Onderhoude 2020-09-29

Nege wonings op ’n agterplaas in Stellenbosch. Een toilet. Een kraan. Een buitetoilet vir sewe families. Om ’n buitetoilet te gebruik is lewensgevaarlik vir vrouens. In die Kaap wag honderde duisende mense vir huise. Dié wat al dekades op waglyste is, word laer afgeskuif. ’n Opvoedkundige sielkundige, Quinton Adams, maak dit sy missie om waardigheid te herstel en lewens te herbou. Hy vertel vir Freek Robinson meer oor The Shackbuilder-projek. 

Storieboeke vir "vrylees" net so belangrik as Wiskunde in Nederlandse skole

Izak de Vries, Solet Scheeres Onderhoude 2020-09-29

In Suid-Afrika mor baie leerders oor die boeke op voorgeskrewe lyste wat hulle moet lees. Hoe dink Nederlandse skole oor die boeke wat hul leerders in die klas lees? Izak de Vries het dié vraag aan Solet Scheeres gevra. Sy is ’n dosent in Engels by d’Oultremontcollege in Drunen, Nederland.

Laaste lewe: ’n Zoom-gesprek met Fanie Viljoen

Johannes Meyer, Fanie Viljoen, Izak de Vries Skrywersonderhoude 2020-09-29

In hierdie Zoom-gesprek praat Fanie Viljoen met Izak de Vries en Johannes Meyer oor Fanie se jongste boek – die grafiese roman, Laaste lewe.

Top