Pasgelaai

Persverklaring: kykNET-Rapport 2020 – kortlyste vir resensiepryse bekend

LitNet Boeke en skrywers 2020-08-26

Vier LitNet-resensies is deel van hierdie oes! Die kortlyste is bekend gemaak vir vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee erkenning gegee word aan uitnemende Afrikaanse resensies wat in 2019 verskyn het.

Korona-kortverhaalfees: Elias P Nel oor “Die heks van Gelukspoort”

Elias P Nel Skrywersonderhoude 2020-08-26

"Kontreikuns werk egter baie goed wanneer dit universele kwessies wat die mensdom oor die eeue heen interesseer, aanspreek."

Die heks van Gelukspoort

Elias P Nel Fiksie 2020-08-26

"Dit is natuurlik koningskos vir die skinderbekke. 'Ou Arrie is soos ’n uit tyd uit bokram wat ’n nuwe ooi geruik het,' verkondig die giftonge dit as die heilige evangelie."

Afrikaanse dialekte in die klaskamer: Kô lat ôs praat – ’n onderhoud met Elvis Saal

Naomi Meyer, Elvis Saal, Cliffordene Norton Skole 2020-08-26

"Die groter erkenning van dialekte sal natuurlik afhang van die mate waartoe dialeksprekers eienaarskap sal neem van hul dialekte en hul dialekte begin opeis as funksionele kodes en sodoende begin wegdoen met die selfstigmatisering van dialekte as ontoereikende en minderwaardige taalkodes."

Figurations of trauma in Dario Argento’s Suspiria (1977) 

Cilliers van den Berg Academic research 2020-08-26

"In order to illustrate the difference between structural and historical trauma, two films are presented and analysed as being exemplifications of the respective definitions of trauma."

Vergestaltings van trauma in Suspiria (1977) deur Dario Argento

Cilliers van den Berg LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2020-08-26

"Beide die resepsie van die film deur die regisseur se aanhangers en akademiese publikasies oor Suspiria het geruime tyd reeds lank kanonieke status binne die grufilmtradisie aan die film verleen, en daarom is die vrystelling van Guadagnino se weergawe met groot belangstelling afgewag."

Aanspreeklikheid: ’n onderhoud met Jaco Fouché

Naomi Meyer, Jaco Fouché Skrywersonderhoude 2020-08-26

"Dit moenie nodig wees vir ’n skrywer om te sê: Ek is nie soos die karakter nie. En terselfdertyd is jy natuurlik inderdaad soos daardie maaksel van jou. Jy plaas jouself in die vel van iemand wat seker boos is. Jy lig jou eie boosheid na die lig en staar deur die dun porselein na die son."

Die Staat versus Oscar Pistorius: ’n herbesinning – deel 1

Chris Marnewick Seminare en essays 2020-08-25

"In hierdie bydrae bespreek ek in leketaal sover dit moontlik is, die getuienis oor die gebeure in en om Oscar Pistorius se huis die nag toe hy die skote gevuur het wat vir Reeva Steenkamp gedood het ..."

Reader impression: The accidental mayor: Herman Mashaba and the battle for Johannesburg by Michael Beaumont

Barend van der Merwe Books and writers 2020-08-25

"He is not a career politician. Mashaba’s decision to accept the call to leadership within the DA resulted from his desire to serve the people of Johannesburg."

Christopher Torr en Laurika Rauch se “Hot gates” in Engels en Afrikaans: ’n vergelykende studie

Bertie Neethling Seminare en essays 2020-08-25

"Vertel die plekname ’n storie? Indien 'Hot gates' as ’n musikale kunswerk beskou word, wat word deur die lirieke uitgebeeld? Dit gaan dus uiteindelik oor die betekenis van eiename, in hierdie geval plekname."

Afrikaans: Vind daar onteiening plaas?

Johannes Comestor Menings 2020-08-25

"Tensy daar spoedig ’n kentering in Afrikaansgeledere kom, gaan Afrikaans in ’n al kleiner mindere mate, ten minste wat woordeskat betref, van Engels onderskeibaar wees en is Afrikaans se uiteindelike ondergang verseker."

Nasionale Eisteddfod van Suid-Afrika: Sluitingsdatum vir inskrywings verleng

LitNet Leefstyl 2020-08-24

Terwyl verskeie kunswedstryde en ander feeste vir 2020 reeds met die instelling van die inperking teen die einde van Maart gekanselleer is, het die Nasionale Eisteddfod Akademie reeds van die begin af besluit om voort te gaan met aktiwiteite vir 2020.

Transendentale getalle, Euler-Mascheroni en gammas

Pieta van Deventer Notas, toetse en vraestelle 2020-08-24

Lees Pieta van Deventer se bespreking van transendentale getalle, Euler-Mascheroni en gammas hier.

Uitnodiging: Ronelda S Kamfer gesels met Lynthia Julius oor Uit die kroes

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-08-24

Jy word vriendelik uitgenooi na ’n gesprek tussen Ronelda S Kamfer en Lynthia Julius op Donderdag 27 Augustus om 18:00. Hulle sal oor Lynthia se digbundel Uit die kroes gesels.

’n Verstrengelde pad

Hennie van Deventer Menings 2020-08-24

"Dat soveel lojale Volksblad-lesers nie meer die voorreg het nie, verteer ek bitter swaar. Hoe my lewe met daardie geliefde koerant verstrengel was, is nie iets wat jy sommer soos ’n ou kleed van jou afwerp en vergeet nie."

In memoriam: Gisela Ullyatt, née Weingartz (1977–2020)

Dewald Koen In memoriam 2020-08-21

"Rus sag, my liewe kornuit."

De krekel, de mier en Antjie Krog

Herman Meulemans NeerlandiNet 2020-08-21

"Toen ik het kortste hoofdstuk uit Hoe alles hier verandert van Antjie Krog las, moest ik denken aan de fabel van de krekel en de mier."

LitNet: Jou pikkewyn

LitNet Nuusbrief 2020-08-21

LitNet: Jou pikkewyn

Reguit met Robinson: ’n Zoom-onderhoud met Schalk Burger sr

Freek Robinson, Schalk Burger sr Onderhoude 2020-08-21

Na miljarde rande se verliese sal dit ongeveer 3–5 jaar neem vir die bedryf om te herstel. Freek Robinson gesels met Schalk Burger sr, eienaar van die Welbedacht-wynlandgoed in Wellington, oor die krisis in die wynbedryf.

Middeleeuse filosofie: ’n onderhoud met Johann Beukes

Johann Rossouw, Johann Beukes Skrywersonderhoude 2020-08-21

"Dit is die soort filosofie, synde (vir my) opnuut wysbegeerte, wat sedert twee dekades gelede ’n aanspraak op my hele wese gerig het: Ek het sedertdien net een begeerte en dit is om die metafisies beste in filosofie as (vir my) ten diepste ’n hermeneuties-ideehistoriese dissipline tot uitdrukking te bring ..."

Top