Pasgelaai

Press release: The virtual launch of Heart of a strong woman by Xoliswa Nduneni-Ngema

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-08-18

You are invited to the launch of Heart of a strong woman by Xoliswa Nduneni-Ngema on 24 August 2020. She will be in conversation with Fred Khumalo.

Twee gedigte deur Risha Lötter

Risha Lötter Poësie 2020-08-18

"daar is dou in jou swye
in die gras van jou holtes ontbreek antwoorde"

PEN Afrikaans Nuusbrief: Augustus 2020

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-08-18

Lees PEN Afrikaans se nuusbrief van Augustus 2020 hier.

Kaleidoskoop van ’n vriendskap

Estelle Kruger Poësie 2020-08-18

"Jy het my pelgrimspad in die labirint
met ’n mosaïek van kleur bestrooi soos vir ’n sterrekind"

Persvrystelling: Korona se spitsvondiges vir Taaldag bekroon

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2020-08-18

Die wenner Fawa Conradie en die twee naaswenners, Nikita Naudé en Karel Dampies, het saam R4 000 en jaarpermitte losgeslaan én hul gedigte sal saam met dié van die ander nege (vir eers virtueel) in die Groen Galery uitgestal word.

Uitnodiging: Aanlynbekendstelling van Plek van poue deur Henriëtte Linde-Loubser

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-08-18

Jy word vriendelik uitgenooi na die aanlynbekendstelling van Plek van poue deur Henriëtte Linde-Loubser op Dinsdag, 25 Augustus om 19:00.

Die roeping van filosofie

Willie van der Merwe Seminare en essays 2020-08-17

"Die vraag, sê hy, moet deur elkeen wat meedoen aan die filosofie vanuit sy situasie en op ’n persoonlike wyse gestel word, want dit is die enigste wyse waarop daar met die vraag omgegaan kan word. Nie deur ’n antwoord daarvoor te gee nie, maar deur dit toe te eien as jou eie vraag, deur dit selfs tot die vraag van jou lewe te maak waarin alle ander lewensvrae meeklink."

Elders gesien: Om renosters te bewaar

Kabous Meiring Elders gesien 2020-08-17

"Om renoster-fatigue te hê is heeltemal verstaanbaar, die bumper stickers rondom die kwessie was sekerlik een te veel, maar helaas die stropery duur tog voort."

Gesprek: Omstrede kwessies in Afrikaanse en Nederlandse jeugliteratuur

Estelle Kruger, Elize Vos, Janneke de Jong-Slagman, Ronel van Oort, Nicol Faasen, Henriëtte Loubser Onderhoude 2020-08-17

Ronel van Oort: "Voordat daar van selfgerigte lees gepraat kan word, behoort leerders in multikulturele klasse eerstens sodanig deur die onderwyser geïnspireer te word om letterkunde te geniet, en tweedens om leesstrategieë te gebruik om selfgerig te kan lees en leer."

Beswaarde gemoedere in hierdie dae

Reusedwerg SêNet-briewe 2020-08-17

"So sterkte vir die vegters, hou so aan. Dit hou jou uit die kwaad uit en besig."

Press release: Captivating new short dance film celebrates work of William Kentridge

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-08-17

In a world first, a captivating new short dance film created by Cape Town City Ballet and Norval Foundation honours the work of internationally acclaimed artist William Kentridge. In an imaginative marrying of ballet and sculpture, the online film is inspired by and set against a stage of Kentridge’s Why should I hesitate: sculpture exhibition.

Korona-kortverhaalfees: Frederik de Jager oor "Maer vir net een dag"

Melt Myburgh, Frederik de Jager Skrywersonderhoude 2020-08-17

"Waar mense is, is daar altyd stories. Waar hulle saam eet, is daar nog meer stories. Kos en storie is keerkante van dieselfde munt."

Maer vir net een dag

Frederik de Jager Fiksie 2020-08-17

"Dáárdie uur: soos die laaste oase voor die woestyn, die wanhopige tog deur die nag tot verlossing die volgende oggend daag, ’n varksworsie in botter gebraai by haar twee gebakte eiers. Maar sy dissiplineer haar: Sy wag tot halfagt."

LitNet: Jou Kommadagga

LitNet Nuusbrief 2020-08-14

LitNet: Jou Kommadagga

LitNet and the Jakes Gerwel Foundation’s Kommadagga writing workshop

LitNet Books and writers 2020-08-14

LitNet and the Jakes Gerwel Foundation will present a mentorship programme for promising young English and Afrikaans writers in Somerset East from 12 October to 1 November 2020. The programme is intended specifically for short-prose writers – applications are now open.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-onderhoud met Roelof Botha en Markus en Joe Becker

Freek Robinson, Roelof Botha, Markus Becker, Joe Becker Onderhoude 2020-08-14

Ons toekoms in Suid-Afrika: Is hierdie vier positiewe scenario’s moontlik?

Kan ons werklik Vrouemaand vier sonder om met onsself eerlik te wees?

Lidia Rauch Menings 2020-08-14

"Hoe lank gaan ons dit nog toelaat?"

Wie’s jou Willem …

Louis Duvenhage Musiek 2020-08-14

"Gedurende die lockdown het die Afrikaanse country-punk band Orwellington ’n nuwe song, “Willem Willim”, opgeneem. Dit handel oor verskeie Willems wat al oor die band se pad gekom het en besin ook oor die gebruik van sosiale media."

LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool

LitNet Slypskole 2020-08-14

LitNet en die Jakes Gerwel Stigting bied van 12 Oktober tot 1 November 2020 ’n mentorskapprogram vir belowende jong Afrikaanse en Engelse skrywers aan wat hulle met die kortkuns besig hou. Voornemende deelnemers kan nou aansoek doen.

Wat’s in ’n naam?

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2020-08-14

"Jou naam vertel van jou geslagsregister, weerspieël jou ouers se drome en aspirasies en verklap iets van die zeitgeist waarin jy gebore is."

Top