Reguit met Robinson: ’n Zoom-onderhoud met Servaas van der Berg

  • 0

Die grootste deel van die jaar is verlore vir baie van Suid-Afrika se leerders.

Freek Robinson gesels met buitengewone professor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, Servaas van der Berg, oor die impak van COVID-19-maatreëls op onderwys.

Wat gaan skole doen as meer leerlinge hul grade moet herhaal? Wat gaan word van leerlinge wat uitval en hulle vasloop in ’n krimpende ekonomie wat weinig geleenthede bied?

Kyk ook:

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Robert Kriger

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top