Pasgelaai

Om mekaar in die hare te vlieg

Jason Lloyd Rubrieke 2020-10-05

"Ongetwyfeld herinner die 'reguit hare versus kroeshare'-issue ’n mens aan die potloodtoets – hoe dit deur die apartheidsregering gebruik – of misbruik – was om ’n persoon se ras te bepaal. Dit is reeds hierdie letsels wat nog vandag voortleef dat mense aan hul hare geken word."

Hans gee Herklaas horings deur Rudie van Rensburg

Maryke Roberts Resensies 2020-10-05

"Mag ek ook kan oudword soos Hans van Kraaienburg – sonder die safaripak en Crocs natuurlik – maar met dieselfde onblusbare lus vir die lewe; vir lekker uiteet, ’n whisky drink en nie gaan lê nie, selfs nie eers as almal om jou kla en kerm nie."

Somtotaal deur Anchien Troskie – die somtotaal van ’n lewe uitgebeeld

Elbie Adendorff Resensies 2020-10-05

"Uiteindelik is Somtotaal die verhaal oor liefde: liefde tussen vriendinne, vakansieliefde, liefde tussen man en vrou, liefde tussen ’n ma en haar kinders, liefde vir jou instaan-ma wanneer jou ma sterf, liefde oor die kleurgrens."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met JP Landman

Freek Robinson, JP Landman Onderhoude 2020-10-03

Thabo Mbeki het in die laat 1980’s gewaarsku: Bevryding in Suid-Afrika sal gepaard gaan met groot korrupsie. Tans word daar heelwat gedoen om staatskapasiteit te versterk, maar die ANC moet nog sy kant bring. Dit gaan nie ’n maklike geveg wees nie. Die politiek-ekonomiese ontleder JP Landman vertel meer.

LitNet: Jou angstige tiener

LitNet Nuusbrief 2020-10-02

LitNet: Jou angstige tiener

Die Staat versus Oscar Pistorius: ’n herbesinning – deel 2

Chris Marnewick Seminare en essays 2020-10-02

"Ek is van mening (...) dat die kruisverhoor van Pistorius op die Zombie-stopper-video ontoelaatbaar en onregverdig was; dermate dat sy reg op ’n regverdige verhoor fataal misken is, met die gevolg dat ’n mislukking van geregtigheid gevolg het."

Fresh off the press: Hidden Pretoria by Johan Swart and Alain Proust

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-10-02

This book captures remnants of our diverse heritage so that a new generation might recognise the need to embrace the past in order to build our shared future.

Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

Eugene van der Westhuizen Notas, toetse en vraestelle 2020-10-02

"Dikwels beskryf mense ’n geselligheid met die woorde: 'Dit was nou vir jou ’n fees!' Min mense besef egter hoe ’n belangrike rol feeste in die mens se lewe en in die samelewing speel." Jou graad 5-Afrikaans Huistaal-hersiening kan ook sommer ’n fees wees. Laai gratis vraestelle en memo’s hier af.

Policing management strategies in intelligence-driven interventions: truck hijacking as a case study

Rudolph Zinn Academic research 2020-10-02

"The reluctance of detectives to exchange information with one another and with crime intelligence officers is often mentioned in the literature. Detectives and crime analysts have different views on crime, and sometimes detectives do not communicate with crime analysts about crime problems unless instructed to do so."

Polisiëringsbestuurstrategieë in intelligensiegedrewe ingrypings: vragmotorkapings as gevallestudie

Rudolph Zinn LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2020-10-02

Rudolph Zinn in LitNet Akademies: "Polisiëring was in die verlede meestal reaktief en gebaseer op geskiedkundige data (statistiek) wat soms 18 maande oud was. Misdaadinsidente is tot ses maande ná ’n volledige boekjaar deur misdaadontleders verbonde aan die SAPD saamgevoeg en ontleed voordat die statistiek bekend gemaak is."

Middeleeuse filosofie deur Johann Beukes: ’n resensie

Kobus Krüger Resensies 2020-10-02

"Hierdie land dryf ’n krisis binne waarin die toekoms van die Westers-gewortelde kulturele tradisie, en van Afrikaans as ’n draer daarvan, nie vanselfsprekend is nie. In hierdie situasie is Johann Beukes se Middeleeuse filosofie van die grootste relevansie, verlede-waarderend en -bevestigend, en so toekomsskeppend."  

Grendelstaat ofte not – Leonie se Graffiti woeker driftig voort

Melt Myburgh, Leonie van Rensburg Onderhoude 2020-10-02

"Uitgewers begin ook nou die kleinhandelmark betree, wat vir boekwinkels nie goeie nuus is nie. Ons verskaffers word nou ons mededingers en ek dink dit is baie sleg vir boekwinkels."

COVID-19: as die biblioteek agter slot en grendel is

Gerda-Marié van Rooyen Boeke en skrywers 2020-10-01

"Hoewel al die biblioteke oor die land heen nog nie oop is sedert die instelling van die grendelstaat nie, en dié wat wel oop is dinge op ’n aweregse manier doen, hoef dit geensins ywerige lesers en luisteraars van boeke morbied te laat nie, want daar is baie opsies om ’n leeslus mee te stil."

Persverklaring: orale stories herleef in die kuberruim

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-10-01

BiB, ’n splinternuwe oudioteek, maak haar deur oop. LAPA is baie trots om ons boeke te kan sien én hoor in hierdie nuwe ruimte.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Ivan Meyer

Freek Robinson, Ivan Meyer Onderhoude 2020-10-01

Waarom is die DA ’n voorstander van wat hulle nierassigheid noem? Ivan Meyer, die Wes-Kaapse minister van landbou, vertel meer.

Prisoner 913: The release of Nelson Mandela by Riaan de Villiers and Jan-Ad Stemmet

Bill Nasson Books and writers 2020-10-01

"A detailed and intricately plotted reconstruction of the actions surrounding the eventual release of Nelson Mandela from prison, Riaan de Villiers and Jan-Ad Stemmet’s Prisoner 913 has some of the attributes of a good political or contemporary historical thriller – atmosphere, suspense, intrigue, surprise and double-dealing."

Teenage bounty hunters – an unexpected oddity

Réney Warrington Film 2020-10-01

"Sure, season one might not have been an integrated whole, but it serves as the perfect warm-up for something darker, edgier and more out there. Count me in."

Oktobermaand en lente in ons lewens

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-10-01

"Nooit gedink die dag sal aanbreek dat ek dit sê nie, maar ons hier aan die suidpunt van Afrika is baie, baie beter af as die grootste moondheid in die wêreld."

Uit Juffrou se dagboek: Veelvoude en faktore

Amanda le Roux Skole 2020-10-01

Is jy ’n onderwyser wat net hierdie jaar se kurrikulum wil afhandel? Amanda le Roux help om jou toe te rus sodat jy die kinders kan help om nie net wiskunde te doen nie, maar dit ook te verstaan. Haar dagboekaantekeninge van haar eie ondervinding rondom wiskundeonderwys kan jou help. Laai dit gratis hier af.

Persvrystelling: Gratis aanlyn lees-en-luisterbiblioteek

LitNet Skole 2020-10-01

"Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) stel op 30 September 2020 sy nuwe gratis en aanlyn lees-en-luisterbiblioteek bekend. ’n Gebruiker wat na die teks luister, sien dus ook terselfdertyd die skrifbeeld, en die verband tussen klank en spelling word duidelik gemaak."

Top