Pasgelaai
Storieboeke vir "vrylees" net so belangrik as Wiskunde in Nederlandse skole
2020-09-29In Suid-Afrika mor baie leerders oor die boeke op voorgeskrewe lyste wat hulle moet lees. Hoe dink Nederlandse skole oor die boeke wat hul leerders in die klas lees? Izak de Vries het dié vraag aan Solet Scheeres gevra. Sy is ’n dosent in Engels by d’Oultremontcollege in Drunen, Nederland.
Laaste lewe: ’n Zoom-gesprek met Fanie Viljoen
2020-09-29In hierdie Zoom-gesprek praat Fanie Viljoen met Izak de Vries en Johannes Meyer oor Fanie se jongste boek – die grafiese roman, Laaste lewe.
Literaal: Registreer hier vir ons internasionale boekklub
2020-09-28Literaal is ’n lit nuwe boekklub wat landsgrense oorsteek en wil brûe bou tussen lesers van Suid-Afrika, Nederland en België. Die eerste gesprek vind op 1 Oktober om 16:00 plaas op Zoom.
Kortlys bekend vir Helgaard Steyn-prys vir Skryfkuns | Helgaard Steyn Award for Literature shortlist announced
2020-09-28Vanjaar se toekenning word gemaak vir skryfkuns, en enige Afrikaanse werk – fiksie of niefiksie – wat tussen 2016 en 2019 verskyn het ... kom in aanmerking.
Wenners: Woorde in ’n digitale wêreld
2020-09-28Op Wêreldgeletterdheidsdag het LitNet gevra: "Wat beteken woorde vir jou in ’n digitale wêreld?" Ons het baie inskrywings gekry, maar ná heelwat kopkrap het ons die wenners aangewys.
Fresh off the press: The lie of 1652 by Patric Tariq Mellett
2020-09-25In this radical critique of established pre-colonial and colonial history, Mellet centres land dispossession, the destruction of livelihoods and the brutality of slavery in South Africa.
Persverklaring: WAT se handelsnaamkompetisie
2020-09-25Die WAT hou ’n kompetisie vir die treffendste Afrikaanse handelsnaam en inskrywings sluit op 30 September. Eienaars van ondernemings of produkte met Afrikaanse name word genooi om in te skryf.
Afrikaans: Taal van my voorouers, my familietaal!
2020-09-25"Ons huidige regering het 25 jaar later nog geen daadwerklike poging aangewend om ons Afrikatale te ontwikkel nie. Dis dan juis die rede waarom derduisende leerders onderrig in ’n tweede of soms derde taal ontvang."
Persverklaring: Die ATKV groet ’n groot gees
2020-09-25Die afgelope 12 jaar het Danny Titus hom beywer vir taal en kultuur. Saam met die ATKV het hy Afrikaans toegankliker en inklusiewer gemaak en daarvoor sal hy onthou word.
Donker web deur Fanie Viljoen: ’n resensie
2020-09-24"Die kuberruim met al sy wonders en gevare was die laaste paar maande gereeld in die kollig met COVID-19 en die grendeltydperk. Almal moes leer hoe om deur die internet vergaderings te hou, met geliefdes te kommunikeer en kinders wat tuis moes probeer leer. Hier is dus iets vir lesers van enige ouderdom."
Achmat Dangor: 1948–2020
2020-09-24"For 50 years, Achmat Dangor was one of the constant voices of South African literature, a voice that told what it was to live in apartheid South Africa and in the new country as it struggled to gain an identity."
Erfenismaand en ’n gedenkboek aan Hoërskool Franschhoek: bydraes versoek
2020-09-24Die skrywers wil baie graag hoor van enigeen, soos oudleerlinge of -onderwysers, wat in Erfenismaand ’n bydrae wil maak tot die ideaal van ’n geskiedenisboek oor Franschhoek se skool.
Ons leef in Suid-Afrika asof ons nie ’n verlede het nie
2020-09-24"Dit het my onkant gevang dat die WVK-verhore weer by my kom spook het toe mediaberigte my laat voel het gewone mense moes nou kies tussen Black Lives Matter en weerlose mense wat op plase vermoor word."
#MissieErfenis2030
2020-09-24"Die waarheid is dat ons Erfenisdag as Braaidag gedoop het en dit dalk so begin aanvaar het. Daar is wel niks fout met ’n stukkie braai nie, en dit is beslis wat ons as Suid-Afrikaners saam bind, maar dit kan soveel meer as dit wees. Dis ’n uitnodiging om nie net ons eie kultuurerfenis te vier nie, maar ook werklik van mekaar te leer."
Hoe lyk die current climate vi Muslims wat hulle stories in showbiz ve’tel?
2020-09-24"Sal daai nie ’n cool contribution aan Heritage Day wies nie – om ’n storytelling paradigm shift of note te maak! Die Muslim storytelling world, ennie world at large, sal nooit wee dieselle wiesie."
Filmresensie: Mulan
2020-09-23"Ek is effens teleurgesteld in die film, want my verwagtinge was baie hoog. Die fliek is goed, maar ek het bly hoop vir treffende tonele wat teen die mooi omgewing kon opweeg."
Persverklaring: Seminaar – NP Van Wyk Louw 50 jaar na sy dood
2020-09-23Jy word hiermee hartlik uitgenooi om ’n seminaar oor NP Van Wyk Louw by te woon wat op 7 Oktober van 12:30 tot 16:45 op die Akademie se Facebook-blad gebeeldsend sal word.
British Settlers and South African identity
2020-09-23"But the English language’s South African origins obviously have emphatic historical roots, with the language arriving via historical processes and people with a culture manifested in innumerable forms, most long shared across communities from origins other than British. Like Hermann Giliomee has explained in his magisterial Die Afrikaners, people are entitled to their historical story, warts and all."
