Pasgelaai
Persverklaring: SA Akademie wys nuwe voorsitter van die Akademieraad aan
2020-09-23Oppel Greeff en Ilse Feinauer is onderskeidelik as voorsitter en ondervoorsitter van die SA Akademieraad vir die tydperk 2020–2023 aangewys. Lees hier vir nog inligting oor die raadslede.
“We are not just stats and facts!” The voices of teenage girls during the lockdown
2020-09-23"Participants in the empirical study were mostly of the opinion that the lockdown had a negative effect on human rights. They referred to police brutality, corruption and the restrictions on funerals."
“We are not just stats and facts!” Tienerdogters se stemme tydens die grendelstaat
2020-09-23"Dit is te wagte dat COVID-19 self een van die tienerdogters se vrese sal wees, veral vanweë die pandemiese aard daarvan. Trouens, die virus is, saam met skoolverwante vrese, deelnemers aan die empiriese navorsing se grootste vrees."
Nóg ’n kerkhof?
2020-09-23"Buite Santa Croce in Florence
verwelkom Italiaanse digkuns ons:
troon Commedia
se Dante"
Gehawende reënboog
2020-09-23"die son het vandag halfmas gehang
eenkant geskerf en gebroke
lê die spikkels van ’n donker"
Danny Titus (19 Mei 1957 – 18 September 2020)
2020-09-23"Ons het op ’n ander uitkoms gehoop, tog het ons stilweg geweet dat die einde onvermydelik is. Nogtans was die berig wat ons laataand, 51 dae later, op 18 September 2020 gekry het, ’n skok."
Plek van poue as Gotiese roman
2020-09-23Die Gotiese roman is nie net veronderstel om “genotvolle verskrikking” te bied aan lesers met ’n morbiede fassinasie met die dood en die makabere nie, maar die Gotiek spreek ook dikwels op indirekte wyse sosiale euwels aan.
Skoon wasgoed-rubriek: Daardie goue naald in die hooimied
2020-09-23"Die publikasie van Jaco Fouché se debuutroman, Die ryk van die rawe, het ’n sonderlinge nuwe skrywerskap in Afrikaans aangekondig."
kykNET-Rapport-boekpryse 2020: ’n onderhoud met Carel van der Merwe
2020-09-23"Die doel van ’n biograaf is natuurlik om kliniese feite bloot te lê, maar dit is nie naastenby genoeg nie, want ’n biografie wat net daaruit bestaan, sou baie vervelig wees. ’n Biograaf se taak is om vlees en bloed aan sy of haar subjek te gee."
Kennisgewing: Die Boer-teaterrestaurant se deure is weer oop
2020-09-23Soos Jurg Human, mede-eienaar van Die Boer, sê: "Die lewe sonder teater is nie ’n lewe nie."
MA in Kreatiewe Skryfkuns: Universiteit van die Vrystaat, Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans
2020-09-23Die UV bied aan jou ’n kursus waarvan die vernaamste oogmerk die ontwikkeling van ’n lewensvatbare publiseerbare manuskrip is – en jy doen dit onder leiding van twee bekroonde skrywers, Henning Pieterse en Francois Smith. Hier is nog inligting.
Finding architectural heritage in Hidden Pretoria
2020-09-22The architectural heritage of Pretoria embodies the interaction between people, place and politics that shaped the city over time within its particular historical and geographical context. Hidden Pretoria places the buildings of our capital city in the spotlight. Although Pretoria often receives less attention than Cape Town and Johannesburg, its architecture is equally remarkable and its history is central to the broader South African narrative.
André Duvenhage: Dís die ergste wat met SA kan gebeur
2020-09-22"In Suid-Afrika is politiek inderdaad ’n spel wat handel oor mag, oorlewing en bevoordeling, en jaloesie en afguns eindig dikwels met die dood. Die laaste skoot in hierdie geveg is nog nie gevuur nie en Ramaphosa se rug is baie oop."
"Liefde love uthando" vier Suid-Afrika se diversiteit in Erfenismaand
2020-09-22"Ons lewe in ’n unieke land met soveel kulture en tale. Dit sorg vir baie ryk en mooi dinge in die kunste asook net vir daaglikse interaksies met ander, maar ongelukkig is daar ook kere wat ons so geheg is aan ons eie kulture dat ons vergeet dat ons almal Suid-Afrikaners is."
Praktiese wenke om lees te bevorder
2020-09-22In hierdie video, wat gemaak is om geletterdheid te bevorder tydens die Covid-krisis, gee Fanie Viljoen praktiese wenke om lees te bevorder. Dit is tegnieke wat hy toepas wanneer hy skole besoek.
Wini se Krismisboks vol stories!
2020-09-22"Ek glo mos ’n mens moenie sonde in alles probeer sien nie. As jy ’n vurk sien lê, is daar nie noodwendig ’n duiwel naby nie!"
Trump se Amerika vs Hitler se Duitsland: enige verskil?
2020-09-21"Daarom dat Trump se opkoms my nie juis verbaas het nie. Hy spreek tot die vooroordele wat ’n groot groep van sy landgenote deel. Hy gee toestemming vir hul rassisme om tot volle wasdom te kom."
ALV-kongres 18–20 Januarie 2021: Laaste oproep om referate
2020-09-21Referaatvoorstelle word ingewag vir die ALV-kongres wat in Januarie 2021 in Port Elizabeth plaasvind. Voorstelle kan tot 31 Oktober 2020 gestuur word.
