Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Arrie Rossouw

  • 0

’n Verkiesing met die grootste stempersentasie in meer as ’n eeu. Strawwe mededinging met dreigende regstappe deur ’n omgekrapte Trump.

Trump het hom voortydig as die wenner verklaar te midde van die COVID-pandemie, wat die VSA erg getref het.

Freek Robinson gesels met oudredakteur Arrie Rossouw.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top