Arrie Rossouw

Arrie Rossouw was voorheen die redakteur van Beeld en Die Burger en uitgewer/redakteur van News24. Hy is nou ’n politieke waarnemer wat in Denver, Colorado gebaseer is, en ook die besturende direkteur van ’n Amerikaanse selfoonbemarkingsplatform.

 

 

Elon Musk: Risking it all deur Michael Vlismas: ’n resensie deur Arrie Rossouw

Arrie Rossouw Resensies 2022-08-24

"Vlismas slaag egter daarin om konteks te gee aan die rare verskynsel Elon Musk – waar hy vandaan kom en waarheen hy op pad is. Soos sy relatief-jong lewe is dit uiteraard ’n onvolledige prentjie, bloot ’n moment van een van die wêreld se grootste genieë uit die boomryke voorstede van Pretoria."

Seen on Facebook: "This weekend Gatlinburg is a COVID-19 super-spreader town"

Arrie Rossouw Elders gesien 2020-11-16

"90% of the pedestrians on the packed sidewalks are not wearing masks. Lots of businesses do not require masks to enter." 

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Arrie Rossouw

Freek Robinson, Arrie Rossouw Onderhoude 2020-11-05

’n Verkiesing met die grootste stempersentasie in meer as ’n eeu. Strawwe mededinging met dreigende regstappe deur ’n omgekrapte Trump. Trump het hom voortydig as die wenner verklaar te midde van die COVID-pandemie, wat die VSA erg getref het. Freek Robinson gesels met oudredakteur Arrie Rossouw.

Top