’n Podsending met Frazer Barry

  • 0

Robyn van de Rhede gesels met Frazer Barry, voorsanger van Tribal Echo Band, oor sy werk en sy betrokkenheid by die Vrystaat Kunstefees 2020, die Suidoosterfees 2020, asook die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees se mentorskap-program vir opkomende liriekskrywers en sangers, waar Frazer as mentor opgetree het:

  • Die jaarlikse "Jakes Gerwel Commemorative Celebration" is te siene op Donderdag, 12 November om 18:00 op die Jakes Gerwel Stigting se Facebook-blad. Frazer Barry, Deniel Barry and Earl Witbooi gaan optree met kunstenaars Gabriel Plaatjies, Naaim Briesies, Nicol Klopper, Brumelda Bell en Breyten Treurnicht. Hierdie kunstenaars was deel van die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees se mentorskap-program vir opkomende liriekskrywers en sangers, waar Frazer as mentor opgetree het.
  • Die Vrystaat Kunstefees-produksie Ons Perspektief, met kunstenaars soos BrotherTill, HemelBesem, Yoma, Churchil Naude en Stef Bos, duur tot Donderdag 12 November om 18:30. Frazer het in Oktober as deel van hierdie produksie opgetree. Kyk na sy optrede hier.
  • Frazer gesels Vrydag 13 November om 14:30 met Ivor Swartz, skrywer van Die verlore seun vannie Gaatjie by kykNET Atlantic Studios as deel van die Suidoosterfees 2020.
Lees ook op Voertaal en LitNet:

Ons Perspektief – A virtual exhibition by Vrystaat Kunstefees 2020

Toyota US Woordfees 2020: Woorde op akkoorde ‒ ’n viering van klank

Frazer Barry oor Festival voor het Afrikaans 2018

Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Frazer en Deniel Barry

Frazer Barry: "Stilte dra die geraas"

Frazer Barry: "Ik heb ervoor gekozen om Khoi te zijn"

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top