Johannes Meyer, ’n dertienjarige leerling van Stellenbosch, en Izak de Vries, redaksielid van LitNet, voer ’n Zoom-gesprek met Maretha Maartens oor haar boek, Bethel se berg wat een van die naaswenners was in LAPA se jeugromankompetisie van 2019.
Lees ook:
LAPA-jeugromankompetisie 2019: ’n onderhoud met Maretha Maartens

