
Jeugboeke met Johannes: ’n Zoom-gesprek met Maretha Maartens
2020-11-26Johannes Meyer en Izak de Vries voer ’n Zoom-gesprek met Maretha Maartens oor haar boek, Bethel se berg wat een van die naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie van 2019 was.

LAW FOR ALL's Top 10: "Exit" by Maretha Maartens
2020-11-20"Twenty-nine minutes before her exit, Heaven-Leigh wanted something to eat – vetkoek with golden syrup. No, not an apple. Vetkoek with syrup ..."

LAPA-jeugromankompetisie 2019: ’n onderhoud met Maretha Maartens
2020-03-03"Jong en volwasse lesers, graad 1-leerders, konferensiegangers en nagraadse studente is almal mengselconnoisseurs. Sulke fynproewers sal ’n mengsel van humor, geesdrif, onvolmaaktheid en vinnige aksie hopelik gunstig oorweeg."

Chemo
2017-10-20"Die toneel is onwerklik, onmoontlik. Weer en weer word dié oomblikke in die mens ingebeitel, ingekerf. Iewers kry jy jou beurt; iewers is jy die sandsteen, die ma wat alles sien kom, die een wat wil breek en nie mag nie."

Nie van hoorsê nie, Here deur Frits Gaum
2013-10-16 "Die herlees van Nie van hoorsê nie, Here het aan my weer dieselfde spirituele ervaring gebied as destyds by die eerste kennismaking daarmee, wat dit 'n plek tussen die 'klassieke boeke in my lewe' laat verdien."
Wat doen ons wanneer ons bid?: ’n Resensie
2013-08-06 "Wat sou ek nie misgeloop het as ek een van dié was vir wie die uitgewer langs die pad verloor het nie! Wat doen ons wanneer ons bid? is ’n waterskeidingspublikasie in die Christelike uitgewersbedryf in ons land."
Monument: Gesprek oor om die boek op te rig
2013-07-30 Danila Liebenberg voer 'n onderhoud met Maretha Maartens oor haar jongste roman.