LAPA-jeugromankompetisie 2019: ’n onderhoud met Maretha Maartens

“Jong en volwasse lesers, graad 1-leerders, konferensiegangers en nagraadse studente is almal mengselconnoisseurs. Sulke fynproewers sal ’n mengsel van humor, geesdrif, onvolmaaktheid en vinnige aksie hopelik gunstig oorweeg.”