Wat is 2020 se Afrikaanse woorde wat ontstel, prikkel of die heersende gesprek saamvat?
Hier is nog van die inskrywings wat ontvang is vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020:
- Anneke Langner: masker
- Hilly Mohr: masker
- Dirkie Engelbrecht: masker
- Christo Meyer: maskers
- Zandra Bezuidenhout: mondkappie
- Alyssa Eksteen: uithouvermoë
- Gustaf Claassens: COVID-19
- Martie Bargiacchi: 2021
- Amanda De Meillon: maskers
- Elsa van Rooyen: 2020
- Henk Hagen: uitge-Zoom (jy het genoeg gehad van Zoom)
- Monica Trickett: virus
- Simon Hill: zol (ww)
- Janet Pillay: bid
- Herman Botha: smokkelhandel
- Sunita Keyser: masker
- Mimie de Vries: grendelkoors
- Ian de Vries: Trumpkramp
- Estha Singeling: snaterdeksel
Klik hier vir die kompetisie-inligting. Geen inskrywings in kommentare op LitNet of op die sosiale media sal oorweeg word nie.
Kyk hier na nog inskrywings: