Pasgelaai
Meer toelaes kan lewe beter maak in Suid-Afrika
2020-11-03"Hierdie outeurs skryf ook dat Suid-Afrikaners wat nog jonk genoeg is om te werk ’n grondwetlike reg op maatskaplike hulp het."
Wolkstaar
2020-11-03LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Johan Myburg, 2020 se Hertzogpryswenner, se gedig hier.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Gert Grobler
2020-11-03Stembusdag: 3 November. Freek Robinson gesels met Gert Grobler, afgetrede beroepsdiplomaat, oor die internasionale belang van die Amerikaanse presidentsverkiesing.
Ons moet álmal veilig voel – en dit geld vir gender ook
2020-11-03"Nee. Jy kan nie iemand wat transgender is met 'terapie' en/of gebed 'genees' nie. Ook nie mense wat gay is nie, want indien jy dit voorstel, is jy bloot onsensitief en onkundig."
in gesprek
2020-11-02"god sit êrens en staar na ons
doen en late in Afrika-strate – ek voer
gesprekke met hom"
Lag my kla’-vertoning bied unieke inryteater-ervaring by Suidoosterfees 2020
2020-11-02"Sover ek weet, is hierdie vertoning op Donderdag 5 November om 20h00 die eerste keer dat ’n Suid-Afrikaanse gehoor na stand-up-komedie kan kyk as inryteater. Dit vind eksklusief en regstreeks plaas by die kykNET Atlantic-inryteater by Atlantic Studios in Montague Gardens."
Dalk postmoderne Sprokiesland se voorland: Prinsesse se #wetoo-slagspreuk
2020-11-02"Hierdie nuwe generasie prinsesse beplan hul eie roetes. Wat meer is, hulle weet dat, as dinge skeef loop, daar ’n oorlewingsgids is – ’n soort GPS vir die pad vorentoe."
Oor Kaaps en herstandaardisering: ’n mening
2020-11-02"Hoe word Kaaps of Kaapse Afrikaans gedefinieer?"
Onnosel outomate, nee, emosioneel nés ons
2020-10-31"Dit is nou sestig jaar nadat Jane Goodall tydens veldwerk gesien het mense is nie die enigste lewende wesens wat gereedskap gebruik nie. Wat daarna gevolg het, is dekades se deurbrake oor die lewe van ons naaste familielede en ander diere wat wys hulle is alles buiten die onnosel outomate wat nie eens pyn voel nie, soos René Descartes en ander geglo het."
Professor Burger en Crito trap oor die tou
2020-10-31"Hoekom het Crito nie hierdie resensie behandel nie? Dit is ook ’n skande."
Kwarantynketting: "Los gedagtes terwyl jy wag dat ’n tsunami oor jou breek" deur Marita van der Vyver
2020-10-30"By die huis moet ek my dogter bel om vir haar te sê dat ek nie Parys toe kan kom om haar 21ste verjaardag oor ’n maand saam met haar te vier nie, want ons gaan heel waarskynlik nog ingeperk wees."
Terugkeer op VIA: ’n Onderhoud met Hevette Ates en Mustafa Ates
2020-10-30"Die Netflix-reeks Chef's table was die inspirasie vir ’n program oor sjefs in klein dorpies en die pilot het ons by Simply Saffron, in my tuisdorp, Prins Albert, verfilm."
ATKV-oorde: ’n onderhoud met Reinard du Plessis
2020-10-30"Ons is baie dankbaar dat al sewe ons oorde nou weer volstoom aan die gang is."
Press release: Best of Zabalaza 2020 winner, First Accused, to be staged at The Baxter for a limited season
2020-10-30Best of Zabalaza 2020 winner, First Accused, is to be staged at The Baxter for a limited season in November this year.
Taxi’s en busse en treine
2020-10-30"Maar die disfunksionele openbare vervoerstelsel wat nou bestaan, is nie apartheid se skuld nie. Treine wat nie betyds is nie, kan nie ná ’n kwart eeu nog voor apartheid se deur gelê word nie. Taxi’s wat alles vernietig in hul gejaag na wins, is nie apartheid se skuld nie. Paaie en infrastruktuur wat nie herstel word nie, is nie nou nog apartheid se skuld nie."
Press release: Zakes Mda’s acclaimed first novel, Ways of Dying, to be staged at The Baxter
2020-10-30Zakes Mda’s acclaimed first novel, Ways of Dying, is to be staged at The Baxter with a stellar creative team, for a limited season from 10 to 14 November.
Sosiale media en die Afrikaanse leefwêreld uit ’n navorsingsoogpunt
2020-10-30Burgert Senekal deel ’n paar gedagtes oor wat met sosialemediadata bestudeer kan word, sowel as praktiese wyses hoe dit bestudeer kan word en uitdagings rondom die gebruik van sosialemediadata.
Persverklaring: Afrikaanse Taalraad se nxa! nuwe direksie fokus op taaldiversiteit en inklusiwiteit
2020-10-30"Die voortbestaan van Afrikaans gaan afhang van hoe daar omgegaan word met die taal en of die diversiteit en tongvalle erken word. Diversiteit is ’n enorme bate. ’n Lewenslyn vir Afrikaans. Ons moet dit gebruik om die ryk kultuurerfenis van Afrikaans te vier en dit van negatiewe assosiasies te bevry."
