Pasgelaai
MM Walters (1929–2020)
2020-10-21"Soos met die satire is die politiek altyd tydgebonde. Maar wat nié is nie, is die mens en sy angste en sy vrese." MM Walters se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.
ATKV-Woordveertjies vir liefdesverhale en romanses
2020-10-21Die wenners van ATKV-Woordveertjies in die kategorieë liefdesromans en romanses is vanoggend bekend gemaak.
Rachmaninoff en Hongaarse lanterns
2020-10-21"Later het ons uitmekaargedryf, maar ek onthou haar altyd op ’n agtermiddag in Potchefstroom in die lente: In a dream of Hungarian lanterns / In the mist of some sweet afternoon."
Skoon wasgoed: ’n Rare vriendskap – IL de Villiers
2020-10-21"’n Wysheid wat ek van hom onthou, is dat jy as ’n redakteur vriende van jou skrywers kan maak, maar nie skrywers van jou vriende nie."
Hier is die foutlyn in die DA
2020-10-20"Kom ons veronderstel dit is waar dat die DA nie omgee om steun te verloor nie. Hoekom sou Ngwenya so iets sê? Want geen ervare politikus sou so iets in die openbaar sê nie. Dit is politieke selfmoord."
Persvrystelling: die wenner van die Helgaard Steyn-prys 2020
2020-10-20Die Dao van Daan van der Walt is aangewys as die wenner van die Helgaard Steyn-prys 2020.
Persverklaring: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
2020-10-20Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se prestasieprys van R75 000.
Is skrywers dan nie kunstenaars nie?
2020-10-20"En skrywers? Blykbaar beskou die regering nie skrywers as kunstenaars nie. Geen definisie van kunstenaars soos wat in die plan voorgehou word, sluit skrywers in nie."
Die versoeking van Thomas Maas deur Chris Karsten: ’n resensie
2020-10-20"Tog kom die verwagte skuldenaar nie na vore nie en jy begin twyfel of dit ooit so gebeur het. Dit maak van Die versoeking van Thomas Maas ’n veelvlakkige, tergende en verrassende sielkundige roman."
Spoor
2020-10-20LitNet is 21 jaar oud. Gedagtig aan dié mylpaal het die webjoernaal, met die ondersteuning van die Hiemstra Trust, digters genader om verse vir ons te skryf. Lees Carina Stander se gedig hier.
A pastoral approach of hope and compassion: An African perspective on challenges caused by the COVID-19 pandemic
2020-10-20"The article discusses the need to address the debilitating effects of COVID-19 with a pastoral care of hope and compassion that is grounded in principles of koinonia and ubuntu."
Help! My kind is anders deur Christien Neser: ’n resensie
2020-10-20"Ek wens die boek was tien jaar terug beskikbaar. Ek weet vir ons as ouers sou dit ’n anker in ’n baie stormagtige see gewees het."
’n Pastorale benadering van hoop en deernis: ’n Afrikaïese perspektief op die uitdaging van die COVID-19-pandemie
2020-10-20"Die realiteit van COVID-19 en die impak daarvan herdefinieer ook die rol van die kerk as geloofsgemeenskap en soos reeds aangedui, daag dit die wyse uit waarop pastorale sorg gaan realiseer. In hierdie uitdagende tye is ubuntu van kardinale belang vir COVID-19-geaffekteerde familielede."
Ampie Coetzee: die Sestiger van die literêre kritiek
2020-10-20"Ampie Coetzee was ’n Sestiger. Wat sy tydgenote en skrywersvriende Breyten Breytenbach, John Miles, André P Brink en vele ander vir die letterkunde gedoen het, het hy vir die literêre kritiek gedoen."
ATKV-Woordveertjies 2020: Toekenning vir Leesbevordering
2020-10-20"Die Toekenning vir Leesbevordering gaan vanjaar aan die Uyavula Lees- en Skryfprojek. Die projek bedien kleuters tot 13-jarige kinders in Macassar, Chris Nissen Park en Onverwacht (wat die gemeenskappe van Nomzamo, Zola en Lwandle bedien) deur middel van leesklubs en voorleesgeleenthede in Grondslagfase-klasse of vir individuele kinders. Tydens 2019 het 119 vrywilligers ongeveer 2 093 kinders bereik in vyf skole, 52 klasse en vier leesklubs."
Elders gesien: COVID-19 – hou mekaar veilig
2020-10-20"Ja, mens moenie in vrees lewe nie, maar ons moet ook nie dwaas en dom wees wanneer dit kom by maatreëls teen COVID-19 nie."
Persverklaring: Woordpalet, ’n digbundel en musiekvertoning
2020-10-20Digkuns- en musiekliefhebbers kan op Sondag 25 Oktober om 19h00 op Cordis Trust of Petronel Baard se Facebookblaaie of op YouTube inskakel vir ’n gratis virtuele vertoning.
ATKV-Woordveertjiewenners 2020: Kinderboekafdeling
2020-10-20Die ATKV-Woordveertjiewenners vir 2020 in die kinderboekafdeling is pas bekendgemaak.
Leë beloftes
2020-10-20"Maar, net soos die wind gekom het
het sy haar rug weer gedraai
om wolke vol beloftes
die dorre randjies in te waai"
Liewe Moeder
2020-10-20"Toe ek hoor my jongste dogte
het oorie tou getrap
was my heel eeste gedagte
om vi djou te bel
en te vitel"
