Pasgelaai
Stakings en protesaksie in die Suid-Afrikaanse demokrasie
2020-10-23Chris Nelson skryf oor die Suid-Afrikaanse demokrasie wat gekenmerk word deur en gebuk gaan onder stakings en burgerlike protesaksie, onder andere die protesaksies in Senekal, met al die emosie en polarisering wat daarmee gepaard gaan.
ATKV-Woordveertjies vir prosa, niefiksie en spanningslektuur
2020-10-23Die ATKV-Woordveertjies vir prosa, niefiksie en spanningslektuur is bekendgemaak.
Regulating religion: State governance of religious institutions in South Africa deur Helena van Coller
2020-10-23"Van Coller bespreek die rol van godsdiens in die gemeenskap, die verhouding tussen godsdiensinstellings en staatsinstellings, onderwys, finansiële bestuur, die huwelik, die verhouding werkgewer/werknemer en algemene bestuursbeginsels. Dit maak die boek besonder relevant ten opsigte van die praktyk en die uitdagings waarvoor kerke en ander godsdienstige instellings te staan kom."
Gerrit Schoonhoven: Hofnar en filosoof
2020-10-23"My aanvanklike indrukke van Gerrit Schoonhoven was waarskynlik verbasing: Wie is dié snaakse man? Is hy ’n grapjas of ’n intellektueel? Dit blyk hy was beide. Een ontmoeting was genoeg om hom altyd te onthou."
Boeke met Burger: ’n Zoom-gesprek met Rudi MR Venter
2020-10-22In hierdie aflewering van Boeke met Burger praat Rudi MR Venter met Willie Burger oor boekstudies – en al die dissiplines waarmee dit skakel: uitgewers, skrywers, kultuursosioloë en argivarisse. Wat behels hierdie vakgebied en wat is die belang daarvan?
ATKV-Woordveertjies vir poësie, dramatekste en woordeboeke
2020-10-22Die ATKV-Woordveertjies vir poësie, dramatekste en woordeboeke is pas bekend gemaak.
Eerste slukkie: Jan Braai se Braaibroodjies en burgers
2020-10-22LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Vandag deel Jan Braai ’n resep uit sy jongste boek.
Afrikaanse wetenskapfiksierolprent Wesens binnekort in teaters
2020-10-22Die rolprent speel af op ’n plaas in die Karoo in 1967, waar ’n vreemde voorwerp geland het en vier Suid-Afrikaanse Republikeinse Intelligensiediens-agente vervolgens onder streng geheimhouding ondersoek instel. Wat volg, is ’n raaiselfilm wat jou tot op die laaste oomblik boei. Die skrywer en regisseur Derick Muller vertel meer. Wesens is landwyd van 23 Oktober af in teaters te sien.
Persverklaring: Kyk aanlyn na Ampie Coetzee se huldiging in digterstuin
2020-10-22Ampie Coetzee se huldigingsbyeenkoms, wat op Sondag 25 Oktober om 11:00 in die digterstuin by die Breytenbach Sentrum plaasvind, sal aanlyn gevolg kan word.
"My nooi is in ’n nartjie": ’n onderhoud met Lara Kirsten oor die ClemenGold-projek
2020-10-22"Nadat hy my gedigte ontvang het, het hy met groot opwinding van sy idee vertel – ek moet ’n hele paar skrywers in Suid-Afrika nader om oor die nartjie te skryf."
Pasverskyn: Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck
2020-10-22"Willemien is keelvol vir dik wees. En bang wees vir kaas en vir inkopies doen. Hoe kan ’n mens so verwyderd van jouself wees dat jy van buite liederlik obees is, maar in jou kop sing jy vry en kaal op ’n krans?"
Graad 11: Trigonometrietoets en –memo
2020-10-22Is jy in graad 11 en wil jou driehoeksmeting voor die einde van die jaar bemeester? LitNet bied gratis hulp! Laai ’n oefenvraestel en -memo hier af.
Persvrystelling: Kreatiwiteit word by die vyfde Teksmark gevier
2020-10-21’n Rekordgetal tekste word van Woensdag 28 tot Vrydag 30 Oktober as leesteater by Kunste Onbeperk se vyfde Teksmark aangebied.
Poskaarte van Paulet Huis | Postcards from Paulet House #2
2020-10-21Deelnemers van LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool het nog “poskaarte” en foto’s vanuit Paulet Huis gestuur.
Skrywers van LitNet Akademies-artikels ontvang gesogte toekennings
2020-10-21Johann Beukes en Rinda Botha het ATKV-SA Akademiepryse ontvang vir geakkrediteerde akademiese artikels in Afrikaans wat in LitNet Akademies verskyn het.
An analysis of Instagram posts by three South African publishers (NB Publishers, LAPA Publishers and Protea Boekhuis)
2020-10-21"These positive posts also receive more likes on average than negative posts, although the difference between the number of likes for positive and negative posts is small. However, the number of hashtags used with each post does not play a role in the number of likes that the post receives."
’n Ontleding van drie Suid-Afrikaanse uitgewerye (NB-Uitgewers, LAPA Uitgewers en Protea Boekhuis) se Instagram-plasings
2020-10-21"Daar is egter aangetoon dat die aantal hutsmerkers wat saam met ’n plasing gemaak word, geen aantoonbare rol speel in die getal gebruikersreaksies wat die plasing ontvang nie, en dat ’n hoë frekwensie van plasings ook nie noodwendig tot meer volgelinge of gebruikersreaksies lei nie."
The pink line: Journeys across the world’s queer frontiers by Mark Gevisser: a review
2020-10-21"The pink line is always very readable, despite its density of content. His account of the twisting political issues is masterly, while the individual and collective stories he narrates and probes give human faces to issues often disputed in abstractly political and 'moral' terms. People’s lives are at stake."
Pienk ceramic-hondjies deur Ryan Pedro: ’n onderhoud
2020-10-21"So much soos wat die boek ’n vraagstuk oor coloured masculinity is, is dit ook ’n portrait van hoe ek dit observe het as ’n laitie."
