Naam van skrywer
Jean Meiring
Naam van teks
Sout
Subgenre
Monoloë vir vrouekarakters
Aantal spelers
Minimum 1; maksimum 7
Kort opsomming
Hierdie is ’n versameling eensprake deur vrouekarakters van verskillende ouderdomme en agtergronde.
Vorige opvoerings
Twee maal in België as deel van ’n kultuuruitwisseling onder die vaandel van die Vlaams Zuid-Afrikaanse Cultuur Stichting, in 2002, en eenmaal, ook in 2002, by The Friends House in Londen.
Naam van kopiereghouer
Jean Meiring
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
Heidi Rossouw, tel: (011) 263 9000

