Môre as ons groot is, ’n Zoom-onderhoud met Fanie Viljoen

  • 0

Fanie Viljoen is ’n meesterverteller. Môre as ons groot is, sy drama in drie bedrywe, is kort en op die tienermark gerig. Dit is ideaal vir klaskamergebruik in die hoërskool. Dit word deur LAPA uitgegee.

Daar is baie dinge wat anders gedoen moes word sedert verlede jaar. Een belangrike feesviering wat moes oorstaan, was ʼn matriekafskeid. Môre as ons groot is (2020) handel oor die gebeure tussen vier vriende en speel af ná 'n matriekafskeid en die afterparty. Maar die eintlike storie agter die storie gaan oor wat gebeur wanneer die werklikheid en ontnugtering van grootword gekonfronteer word.

Anke Theron het met Fanie Viljoen gesels.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top