Elders gesien: Rus in vrede, Portchie
2026-06-12"Hy het tee gemaak, vars piesangbrood bedien en hartlik oor sy lewe gepraat. Later het hy vir my op sy geliefde klavier gespeel, omring deur sy en ander mense se kunswerke."
Hulp met die derde kwartaal se literêrenavorsingstaak: ’n onderhoud met Fanie Viljoen
2024-07-18"Idees vir stories is oral om ons." Die derde kwartaal is die kwartaal waartydens leerders navorsing oor die letterkunde of oor sekere skrywers moet doen. Met die oog hierop vind Naomi Meyer by Fanie Viljoen uit wie hy is.
World book day: Four young-adult (YA) authors chat about their work
2024-04-23"I was asked to speak about young-adult fiction (YAF). It is a topic I am passionate about, and I love reading YAF, but I am really old. That was one of the reasons I asked four YA authors to share their views on their own writing with the girls. The authors agreed to share their insights with the rest of the country on World Book Day."
Waar is ons skoolbiblioteke?
2023-10-11"Baie mense sal reken dat die internet skoolbiblioteke kan vervang. Dit is wel so dat die internet onontbeerlik vir leerders is, maar boeke is ook broodnodig. Leerders moet albei kan gebruik."
Internasionale Kinderboekdag 2023: Fanie Viljoen se limeriek
2023-04-05Internasionale Kinderboekdag is op 2 April gevier. Fanie Viljoen reageer prettig op dié belangrike datum deur ’n limeriek te skryf: "’n Wysneusneef en sy niggie / sê alle boeke is jiggie ..."
Gesprek van Estelle Kruger met Fanie Viljoen en Daniël Hugo oor hulle grafiese roman Laaste lewe (2020)
2022-08-02"Strokiesprente kombineer die visuele en geskrewe wêreld op ’n unieke manier. As bonus is dit vermaaklik."
KKNK 2022: ’n onderhoud met Fanie Viljoen
2022-03-28"Ek sien baie uit na die KKNK. My laaste optrede by ’n fees was die Woordfees van 2020. Kort daarna het die inperking begin. Ons skrywers en kunstenaars gaan soos hase wees wat uit hul gate losgelaat is!"
Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Fanie Viljoen se kortverhaal oor kunsmatige intelligensie
2021-08-31"Leerders sal miskien hul eie weergawe van ’n toekomstige skool kan versin, want hulle kinders sal moontlik eendag so skoolgaan. Die Zoom-klasse wat ons vandag sien, is net die begin daarvan."
Tienie Holloway-medalje 2021: ’n onderhoud met Fanie Viljoen en Tumi Steyn
2021-04-21"Ek wou die klein lesertjies laat verstaan dat daar hulp sal wees as hulle praat, en ek wou hulle toerus met maniere waarop hulle hulp kan vra."
Môre as ons groot is, ’n Zoom-onderhoud met Fanie Viljoen
2021-02-23"Môre as ons groot is handel oor die gebeure tussen vier vriende en speel af ná ’n matriekafskeid en die afterparty. Maar die eintlike storie agter die storie gaan oor wat gebeur wanneer die werklikheid en ontnugtering van grootword gekonfronteer word."
Twee ATKV-Woordveertjies vir Fanie Viljoen: 'n Onderhoud
2020-10-29"Ons leef in onsekere tye. Mense probeer op die een of ander manier ankers teen die storms kry."
Laaste lewe: ’n Zoom-gesprek met Fanie Viljoen
2020-09-29In hierdie Zoom-gesprek praat Fanie Viljoen met Izak de Vries en Johannes Meyer oor Fanie se jongste boek – die grafiese roman, Laaste lewe.
Praktiese wenke om lees te bevorder
2020-09-22In hierdie video, wat gemaak is om geletterdheid te bevorder tydens die Covid-krisis, gee Fanie Viljoen praktiese wenke om lees te bevorder. Dit is tegnieke wat hy toepas wanneer hy skole besoek.
LAPA-jeugromankompetisie 2019: ’n onderhoud met Fanie Viljoen
2020-03-03"Jy moet egter ’n sterk maag hê – dis nie ’n feëverhaal nie. Dis donker, plek-plek ontstellend en volgepomp met testosteroon."
Brand: ’n onderhoud met Fanie Viljoen
2020-01-08"Sosiale media is dalk ook so opgestel om afloerders van mense te maak. Jy soek dalk jou vriende tussen al die mense en beland in ’n doolhof van ander gesigte, foto’s en lewens."
