Praktiese wenke om lees te bevorder

  • 0

LitNet Akademies het onlangs ’n artikel gepubliseer oor leerders se ervaring van inperking, ons het dit opgevolg met ’n gesprek oor tieners se stryd met die “nuwe normaal” in ’n grendelstaat.

In hierdie video, wat gemaak is om geletterdheid te bevorder tydens die Covid-krisis, gee Fanie Viljoen praktiese wenke om lees te bevorder. Dit is tegnieke wat hy toepas wanneer hy skole besoek.

Fanie Viljoen spreek onnies toe tydens die US Woordfees 2019.

Fanie Viljoen is ’n bekroonde en geliefde skrywer wat gereeld by skole optree en altyd bereid is om sy ervaringe met onderwysers te deel.

Dié video is geredigeer uit ’n langer webinaar wat op 8 September, Wêreldgeletterdheidsdag, aangebied is deur LitNet, LAPA Uitgewers, Penguin Random House South Africa, die South African Council for Educators (SACE), die Afrikaanse Onderwysnetwerk en die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie.

Lees ook:

Tieners se stryd met die "nuwe normaal" in ’n grendelstaat

"Eish – this lockdown!" Navorsing oor tieners se belewenisse tydens die grendelstaat

Die regte boek kan ’n leerder se lewe red

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top