"Eish – this lockdown!" Navorsing oor tieners se belewenisse tydens die grendelstaat

“Angs, spanning en depressie is algemene gevolge van ’n ramp, met navorsing wat aandui dat kinders meer as volwassenes daardeur geraak word.”