PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2021

  • 0

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

 

Boeke24

Die volgende resensies en boekverwante artikels het gedurende Januarie in die Afrikaanse dagblaaie verskyn – onder redaksie van Laetitia Pople, die nasionale kuns- en vermaakredakteur, en Jo Prins, nasionale boekeredakteur:

 

2 Januarie

Boeke: ’n Eerste sin wat tref

Netwerk24 vra skrywers uit oor watter openingsinne hulle steeds bybly.

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/n-eerste-sin-wat-tref-20201230

Boeke: Hieraan het dié boekwurms gesmul

Verskeie boekmense aan die woord oor hulle lekkerste leesboeke van 2020

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/hieraan-het-die-boekwurms-gesmul-20210102

Huldeblyk: Twee skrywers op hul fietse

JM Coetzee aan die woord oor Gus Ferguson

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/jm-coetzee-twee-skrywers-op-hul-fietse-20201231

 

4 Januarie

Resensie: Iets om aan te herkou

Sonja van der Westhuizen resenseer The Glass Hotel deur Emily St John Mandel

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/iets-om-aan-te-herkou-20210103

Boekevat: Ons kort in inperking biblioteek se stories

’n Rubriek deur Koos Kombuis

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/boekevat-ons-kort-biblioteek-se-stories-in-grendeltyd-20210104

Resensie: Memoire meer dokkie as ware lewensdrama

Annelise Erasmus resenseer Gigi: Nipple Caps & G-Strings

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/memoire-meer-dokkie-as-ware-lewensdrama-20210103

Resensie: Besonder smaaklik opgedis

Francois Bekker resenseer Electric Graffiti deur Gus Silber

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/besonder-smaaklik-opgedis-20210103

 

6 Januarie

Sterfteberig: Digter van George aan virus dood

Oor digter en skrywer Leon Strydom wat oorlede is

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/digter-aan-covid-dood-20210106

 

9 Januarie

Resensie: "God se liefde staan sentraal"

Pieter Verster bespreek God: Is daar ’n ander antwoord deur Ben du Toit

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/god-se-liefde-staan-sentraal-20210109

 

11 Januarie

Resensie: ’n Geskiedenis van diskriminasie, onreg

Gert van der Westhuizen resenseer Pitch Battles: Sport, Racism and Resistance deur Peter Hain en André Odendaal

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/n-geskiedenis-van-diskriminasie-onreg-20210110

Boekevat: Die "suiwer wiskunde" van die vertaalkuns

’n Rubriek deur Daniel Hugo

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/boekevat-die-suiwer-wiskunde-van-die-vertaalkuns-20210111

 

12 Januarie

Boekenuus: 3 Afrikaanse boeke danksy fonds in ander tale uitgegee

’n Nuusberig oor die suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/3-afrikaanse-boeke-danksy-fonds-in-ander-tale-uitgereik-20210112

 

13 Januarie

Boekenuus: Dít is 2020 se gewildste Afrikaanse boeke

’n Nuusberig oor 2020 se topverkopers

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/dit-is-2020-se-gewildste-afrikaanse-boeke-20210112

 

18 Januarie

Resensie: ’n Vlymskerp en wrang humoristiese treffer

Jonathan Amid resenseer Leave the World Behind deur Rumaan Alam

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/n-vlymskerp-en-wrang-humoristiese-treffer-20210117

Resensie: Verse hap soos haaie na als wat lyk na prooi

Louise Viljoen resenseer Drol innie drinkwater deur Churchil Naudé

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/verse-hap-soos-haaie-na-als-wat-lyk-na-prooi-20210117

 

22 Januarie

Boeke: PE kry opnuut lewe in foto’s

’n Nuusberig oor ’n nuwe boek, 200 Years: A Celebration of Port Elizabeth

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/pe-kry-opnuut-lewe-in-fotos-20210121

 Boekenuus: Taalgenoot voortaan gratis digitaal uitgegee

AJ Opperman skryf oor ’n nuwe blaadjie vir Taalgenoot, die tydskrif van die ATKV

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/taalgenoot-voortaan-gratis-digitaal-uitgegee-20210122

 

 

23 Januarie

Profiel: Bundel skets pandemie "in al sy gedaantes"

AJ Opperman skryf oor digter Cas Vos en sy nuwe digbundel

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/bundel-skets-pandemie-in-al-sy-gedaantes-20210123

 

 

24 Januarie

Resensie: Briewe teen tirannie van die onmiddellike

Francois Bekker resenseer Sulke vriende is skaars: Die briewe van Arnold van Wyk en Anton Hartman, 1949 – 1981

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/bundel-skets-pandemie-in-al-sy-gedaantes-20210123

Resensie: "Fargo" van die Overberg met Japanse kinkel

Jonathan Amid resenseer Let It Fall Where It Will deur Lester Walbrugh

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/fargo-van-die-overberg-met-japanse-kinkel-20210124

 

25 Januarie

Boekenuus: Jou luisterboek vir Februarie is …

Netwerk24-intekenare kan in Februarie na ’n voorlesing van Skarlaken deur Irma Venter uitsien

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/jou-luisterboek-vir-februarie-is-20210125

 

26 Januarie

Boeke: Kinderroof ondersoek in misdaadroman

’n Onderhoud met die skrywer Christelle van Rooyen-Wessels oor haar nuwe roman

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/kinderroof-ondersoek-in-misdaadroman-20210126

Profiel: Kinderboek verken ou Parys deur oë van straatkat

Laetitia Pople skryf oor Dianne Hofmeyr en Piet Grobler en hul nuwe boek, Kiets in Parys

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/kinderboek-verken-ou-parys-deur-oe-van-straatkat-20210126

Boekenuus: Trust vereer bydrae tot kultuur, woordkuns en godsdiens

’n Nuusberig oor die Cordis Trust se ererol wat onlangs aangekondig is

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/trust-vereer-bydraers-tot-kultuur-woordkuns-en-godsdiens-20210126

 

28 Januarie

Boekenuus: Historiese boek oor Baai vanoggend bekend gestel

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/historiese-boek-oor-baai-vanoggend-bekend-gestel-20210128

 

30 Januarie

Boekenuus: Roman van Tom Dreyer haal finale rondes in kompetisie in LA

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/roman-van-tom-dreyer-haal-finale-rondes-in-kompetisie-in-la-20210129

 

31 Januarie

Boekenuus: Paulet-huis "roep" alle skrywers

’n Nuusberig oor die skrywersresidensie wat die Jakes Gerwel Stigting saam met PEN Afrikaans aanbied

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/paulet-huis-roep-alle-skrywers-20210129

 

LitNet

Die volgende Afrikaanse resensies en skrywersonderhoude het in Januarie op LitNet verskyn:

Donkerdrif: ’n onderhoud met Deon Meyer

Ouma Hester en die Arnosterfant deur Janie Oosthuysen: ’n resensie

Ouma Hester en die Getaway-kar: ’n onderhoud met Janie Oosthuysen

The Lie of 1652 gemeet aan ewewigtigheid, regverdigheid en objektiwiteit

Hugenote aan die Kaap deur Philippa van Aardt en Elain Ridge: ’n resensie

Die heelal op my tong: ’n onderhoud met Anoeschka von Meck

Sulke vriende is skaars: Die briewe van Arnold van Wyk en Anton Hartman, 1949–1981: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Middernag deur Sidney Gilroy: ’n resensie

Dik Dun Thick Thin deur Nataniël: ’n resensie

Bethel se berg deur Maretha Maartens, ’n resensie

 

Fanie Olivier resenseer Die meeste sterre is lankal dood deur Johann de Lange

 

Rapport 

Die volgende resensies het gedurende Januarie in Rapport, onder redaksie van Johan van Zyl, verskyn:

 

3 Januarie

Resensie: Juliana Coetzer resenseer Oor en weer deur Trisa Hugo en Analize Viljoen

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/begeertes-van-die-gees-en-die-vlees-20210103

Resensie: Die gladde stiltes in glas deur Louis Esterhuizen, geresenseer deur Hein Viljoen

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/merkwaardige-aard-van-glas-verbeeld-20210101

Resensie: Annelise Erasmus resenseer Femicide in South Africa deur Nechama Brodie

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/net-te-veel-statistieke-en-retoriek-20210101

Nuut op die rak: “Hutspot vir die nuwe jaar”

  • Eddie Jaku se memoires, The Happiest Man on Earth;
  • Pitch Battles: Sport, Racism and Resistance deur Peter Hain en André Odendaal;
  • Alexander Parker, Tim Richman en Zapiro se 50 People Who F***ed Up South Africa: The Lost Decade;
  • Bitterkomix 18 deur Anton Kannemeyer en Conrad Botes;
  • Sulke vriende is skaars: Die briewe van Arnold van Wyk en Anton Hartman, 1949-1981, geredigeer en geannoteer deur Stephanie Vos en Stephanus Muller

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/hutspot-vir-2021-20210101

 

10 Januarie

Resensie: Johann Kriegler resenseer Promised Land: Exploring South Africa’s Land Conflict deur Karl Kemp

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/dis-n-wilde-storie-maar-dis-ook-al-20210109

Resensie: Annelise Erasmus resenseer Magenge: We Need to Talk deur Melusi Tshabalala

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/melusi-se-spreuke-vir-mans-20210110

Resensie: Jonathan Amid resenseer Vermoedelik dood deur Johan Kruger

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/is-dit-spanning-of-eintlik-satire-20210109

 Nuut op die rak: "Nuut in die nuwe jaar"

  • Lawyers in turmoil: The Johannesburg Conspiracy of 1895 deur Owen Rogers;
  • The opportunist: The political life of Oswald Pirow, 1915-1959 deur Alex Mouton;
  • Confessions of a Voice Artist deur Malcolm Gooding;
  • War and Peace deur Willie Esterhuyse;
  • The Afrikaners: A Concise History deur Hermann Giliomee

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/nuut-in-die-nuwe-jaar-20210109

 

17 Januarie

Resensie: Derek van der Merwe resenseer Lawyers in Turmoil: The Johannesburg Conspiracy of 1895 deur Owen Rogers

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/juriste-se-rol-in-jameson-inval-belig-20210115

Resensie: Juliana Coetzer resenseer Ragel Petoors in die malhuis deur Wilnetta van Reenen

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/daars-n-bipolere-tant-stienie-in-die-malhuis-20210115

Nuut op die rak: "Boeke wat soek na sin"

  • Ansja Ferreira se La: ’n Reis na lig;
  • Die kind se naam is Anneke deur Juliana Coetzer;
  • Allan Haschick se Gardening in the Shade in South Africa

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/binnekort-op-die-rak-boeke-wat-soek-na-sin-20210117

Nuut op die rak: “Die lyf, gesprekke en verhoudings”

  • Emma Bekker se prosadebuut, Vel: 15 oorstories;
  • Lyfskap, saamgestel deur Sophia Kapp en Leonie van Rensburg;
  • NP Van Wyk Louw se Versamelde Dramas;
  • Antjie Krog se versdrama Met die oog op môre;
  • Jacques le Roux se tweede roman, Eendagsblom

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/nuut-op-die-rak-die-lyf-gesprekke-en-verhoudings-20210117

 

24 Januarie  

Resensie: Johann Kriegler resenseer The Bloodied Bride: Did Shrien Dewani get away with murder? deur Thomas en Calvin Mollett

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/sensasie-vir-die-nasie-20210122

Resensie: Ondertussen deur Johann Lodewyk Marais, geresenseer deur Hein Viljoen, plus sy twaalfde digbundel, Veldboek

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/flitsmomente-van-die-lewe-20210124

Resensie: Magdel Vorster resenseer Kan ’n walvis winde los? en ander gruwelike en grillerige vrae oor diere deur Jaco Jacobs, Ster en die skugter vyf deur Henriette Linde-Loubser, en Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika deur Engela Duvenage

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/jong-feite-met-of-sonder-fiksie-20210122

 

31 Januarie

Resensie: 17 maal moord deur Daniël Lötter, geresenseer deur Jonathan Amid

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/lus-vir-n-tertjie-sonder-arseen-20210130

Resensie: Schalk Jonker resenseer 7: My Notes on Leadership and Life deur Heyneke Meyer (saam met Marco Botha)

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/heyneke-wil-jou-graag-help-20210130

Internasionale voorskou: “’n Bonusjaar vir boekwurms” deur Loftus Marais

  • Klara and the Sun deur Kazuo Ishiguro;
  • Jon McGregor se Lean Fall Stand;
  • The Promise deur Damon Galgut;
  • The President’s Daughter deur Bill Clinton en James Patterson;
  • Lauren Groff se Matrix;
  • Sally Rooney se Beautiful World, Where Are You;
  • Colson Whitehead se Harlem Shuffle;
  • Joshua Ferris se pa-en-seun-roman A Calling For Charlie Barnes;
  • Jonathan Franzen se Crossroads; en
  • Leviathan Falls deur James S.A. Corey, skrywersnaam van die medeskrywers Daniel Abraham and Ty Franck

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/bonusjaar-vir-boekwurms-20210130

Afrikaanse voorskou: “’n Ryk Afrikaanse oes is op pad”

  • Ashwin Arendse se digdebuut, Swatland;
  • Dol heuning deur S.J. Naudé;
  • P Fourie se debuutroman, ’n Hart is so groot soos n vuis;
  • Marita van der Vyver se jeugherinneringe, ’n Baie lang brief aan my dogter;
  • P Benjamin se nuwe roman, Dinge van ’n hond;
  • Rudie van Rensburg se Hartedief;
  • Ingrid Winterbach se nuwe roman, Pelgrim. Berg.

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/ryk-afrikaanse-oes-kom-20210130

 

Maroela Media 

Die volgende resensies het gedurende Januarie op Maroela Media, onder redaksie van Suné van Heerden, verskyn:

 

2 Januarie

Boek van die maand: Skepsel

Johan Myburg resenseer Skepsel deur Willem Anker

https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/boek-van-die-maand-skepsel-deur-willem-anker/

 

3 Januarie

Resensie: Onder een dak

Louise Viljoen resenseer Onder een dak deur Dana Snyman

https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/boekresensie-onder-een-dak/

 

11 Januarie

Resensie: Dik dun thick thin

Louise Viljoen resenseer Dik dun thick thin deur Nataniël

https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/boekresensie-dik-dun-thick-thin/

 

19 Januarie

Resensie: Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika

Louise Viljoen resenseer Uitvinders, planmaker en ander slimkoppe van Suid-Afrika deur Engela Duvenage

https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/boekresensie-uitvinders-planmakers-en-ander-slimkoppe-van-suid-afrika/

 

25 Januarie

Boek van die maand: Die heelal op my tong

Johan Myburg resenseer Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck

https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/boek-van-die-maand-die-heelal-op-my-tong-deur-anoeschka-von-meck/

 

28 Januarie

Oorsigresensie: Ses bobaas kinderboeke

Louise Viljoen oor nuwe kinderboeke

https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/ses-bobaas-kinderboeke/

Resensie: Kruis van liefde

Johan Myburg resenseer Kruis van liefde: ’n Paasspel deur Hans du Plessis en Bernard Odendaal

https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/boekresensie-kruis-van-liefde-n-paasspel/

 

Klyntji

 

Klyntji.com is ’n onafhanklike webjoernaal wat op kuns en kultuur fokus. Die volgende resensies en boekverwante artikels het gedurende Januarie onder redaksie van Francois Lion-Cachet verskyn:

 

Willem Anker: "Miskien is dit reeds te laat"

Ingrid Heÿdenrÿch in gesprek met Willem Anker oor sy roman Skepsel en wat ons moet leer voor ons "die hele planeet opneuk"

https://klyntji.com/joernaal/2021/01/10/willem-anker-skepsel

 

Skrywers en boeke (RSG)

 

Potgooie van die volgende boekgesprekke, wat gedurende Januarie op RSG uitgesaai is, kan afgelaai word by:
https://www.rsg.co.za/rsg/potgooi-episode/?series=4793

 

Woensdag 6 Januarie

Ilse Salzwedel gesels met Dibi Symington oor haar nuwe roman Stom gode, en oor The Choice, die inspirerende ware lewensverhaal van Edith Eger, ’n oorlewende van die Duitse konsentrasiekampe. Johan Myburg bring hulde aan die digter en uitgewer, Gus Ferguson, en gesels oor nuwe boeke deur bekende internasionale skrywers. Hy vertel ook meer oor die werk van George Orwell, wat binnekort heruitgegee word, en jy kan luister na ’n voorlesing uit Animal Farm.

 

Woensdag 13 Januarie

Ina Strydom deel haar indrukke van Francois Smith se roman, Die kleinste ramp denkbaar. Suzette Kotze-Myburgh gesels oor die US Woordfeesbundel 2020, en haar werk as mentor in die Jakes Gerwel-stigting se mentorskapprogram. Sy gesels spesifiek oor Engela Ovies se Draairivier en Bronwyn Davids se Landsdowne Dearest. Ilse Salzwedel vertel hoekom kinders Die vinnigste skoene in die hele wêreld deur Cecilia Steyn sal geniet. Johan Myburg bring hulde aan die Amerikaanse digter, Jean Valentine, en gesels oor die wenners van die Costa-pryse. Luister na ’n kort voorlesing uit The Mermaid of Black Conch, wat met die Costa-romanprys bekroon is.

 

Woensdag 20 Januarie

Die skrywer en oud-uitgewer Kerneels Breytenbach gesels oor sy lysie leesplesiere vir 2020. Ilse Salzwedel gesels met Henda Olivier oor haar debutroman Die goeie suster. Milan Murray gesels oor haar jongste kinderboek Die husse en die klein jakkalsies. Johan Myburg vertel meer van die Carol Shields-prys vir vroueskrywers, die PEN vryheid van uitdrukking-prys, en ’n nuwe roman uit die pen van die Ierse skrywer Sally Rooney.

 

Woensdag 27 Januarie

Ilse Salzwedel gesels met Louis Jansen van Vuuren oor sy biografiese vertellinge, Amper Frans. Ryan Blumenthal, ’n forensiese patoloog, praat oor sy nie-fiksie werk, Autopsy. Esté Gross lees ’n rubriek voor uit Annelie Botes se bundel Voetstoots, en Johan Myburg fokus op die digters Amanda Gorman en Seamus Heaney.

 

Vers en klank (RSG) 

Potgooie van die poësievoorlesings, wat gedurende Januarie op RSG uitgesaai is, kan afgelaai word by:

https://www.rsg.co.za/rsg/potgooi-episode/?series=4896

 

Dinsdag 5 Januarie

Ons bring hulde aan digters wat in 2020 oorlede is. Ons groet hulle, maar neem hulle verse met ons saam die nuwe jaar in. Jy kan uitsien na gedigte deur Jeanne Goosen, M.M. Walters, Gisela Ulyatt en Christine Barkhuizen-le Roux. Susanne Beyers lees die gedigte voor.

 

Dinsdag 12 Januarie

Luister na uittreksels uit die digter, sangeres en musikant Jolyn Phillips se nuutste bundel Bientang. Dit is ’n epiese gedig waarin die raaisel van Bientang, ’n Khoi Strandloper wat in die vroeë 1900’s in ’n grot in Hermanus gewoon het, ondersoek word. Jolyn lees self die gedigte voor.

 

Dinsdag 19 Januarie

Richard van der Westhuizen lees gedigte voor uit die bekroonde digter Johann de Lange se dertiende bundel, Die meeste sterre is lankal dood, asook ’n paar van die kwatryne wat ingesluit is in sy bundel, Duimnaelsketse, wat beide in 2020 verskyn het.

 

Dinsdag 26 Januarie

Die skrywer, boekeredakteur, vervaardiger, aanbieder en nou ook digter, Gerard Scholtz, lees haikoes voor uit sy nuwe bundel, Stipstaar. Dit is uitgegee onder die druknaam Fluisterbos. Dit bestaan uit 122 haikoes in die tradisionele Japannese vorm, en reis deur ’n Zen-landskap van die ontstaan van alle dinge af en strek van ’n teer verwondering oor die natuur en liefde, die mens se plek in die kosmos, aftakeling en verwoesting van emosies en landskap, tot ’n verlange om alles weer nuut en die mens en natuur weer een te maak soos oorspronklik.

 

Woorde wat weeg 

Joan Hambidge se blog, Woorde wat weeg, is ’n webtuiste waar dié digter-literator sowel gedigte as boekbesprekings, rubrieke en gedagtes rondom die letterkunde versamel en aanbied:

http://joanhambidge.blogspot.co.za/

 

Versindaba

 

Op hierdie webblad wat gewy word aan die Afrikaanse digkuns en gesprek rondom die poësie, vind besoekers al die mees onlangse resensies en onderhoude in die regterkantste kiesbalk. In dié kiesbalk is ook skakels na nuwe gedigte en blogs oor die poësie.

 

7 Januarie

Marlies Taljard resenseer Die pelgrimsverhale van Geoffrey Chaucer (vertaal deur John Boje)

https://versindaba.co.za/2021/01/07/resensie-die-pelgrimsverhale-van-geoffrey-chaucer-vert-deur-john-boje/

 

9 Januarie

Stefan van Zyl resenseer Die testament deur Bester Meyer

https://versindaba.co.za/2021/01/09/resensie-die-testament-bester-meyer/

 

11 Januarie

Stefan van Zyl resenseer Drol innie drinkwater deur Churchil Naudé

https://versindaba.co.za/2021/01/11/71449/

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top