Hugenote aan die Kaap deur Philippa van Aardt en Elain Ridge: ’n resensie
“Die boek is die resultaat van omvattende navorsing en kritiese analise, sonder ophemeling en idealisering, en vertel van die ontstaan en vervolging van die Hugenote in Frankryk, die oortog en vestiging van net meer as 300 van hulle aan die Kaap van Goeie Hoop, en hul wortelskiet in ’n nuwe vaderland.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed