Ouma Hester en die Getaway-kar: ’n onderhoud met Janie Oosthuysen

“[Ek skryf] seker maar vir die kind binne-in myself. En dan vir almal wat uit die alledaagse wil ontsnap en bereid is om die realiteit ’n bietjie op te skort en saam met ons drie helde op ’n wilde avontuur te vertrek.”