Elders gesien: Lourens du Plessis, in memoriam

  • 0

Foto van Lourens du Plessis: https://news.nwu.ac.za/experts/lourens-marthinus-du-plessis

Antoinette Louw skryf elders op Facebook:

Stil. Daar gaan ’n man verby ... Oom Lourens du Plessis. Die groot man met die sagte stem en nog groter hart. Sy passie vir regverdigheid en sy medemens het diep, diep spore gelaat ... En dankie dat ek en Anné as dogtertjies in Oom-hulle se sitkamer so sorgeloos kon dans op Oom se verbysterende versameling van klassieke musiek en opera.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top