Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 2305/2011: Wittgenstein:
2011-05-20 Hello Terwyl daar gewag word vir die Comestor se Wittgenstein wat die gewone pad sal loop van alle skrywers en denkers wat die ongeluk het om Comestor se pad te kruis en reduseer word tot die ideologie van Comestor. Nog nooit is so ’n ...
Bokomo-brekfisbrief; 22/05/2011: "'n Stadige hand" (vir Marlene)
2011-05-20 Baby, o, my baby, Maak dit veilig en warm vir my. By jou volg net die nag op elke dag en die dag stoot die nag weer opsy. O, baby, o, my baby, by jou waar die stil waters vloei, kan ’n stadige hand se sagte kant lig uit die ...
Bokomo-brekfisbrief; 21/05/2011: Natuurlike organiese tuin?
2011-05-20 Ek het met gevegte teen elemente in die Karoo, oor jare lesse geleer. Die grond is goed, maar daar is ’n “suur” wat selfs vel kleur. Al wat die byt uithaal, is om kompos in grond te maak. Ek grou nou vlak slote en vul dit met ...
Brief van Deon Opperman: Hoekom 'n musiekblyspel oor die Grensoorlog
2011-05-19 Twee jaar gelede het ek die Boereoorlog-musiekspel Ons vir jou in die Staatsteater aangebied. Ek is deur baie mense aangeval omdat ek ’n musiekspel oor daardie oorlog juis op “hierdie tyd” (soos hulle dit gestel het) aangebied het, ...
Bokomo-brekfisbrief; 20/05/2011: Op die kerk se kennisgewingbord
2011-05-19 *Dames, moenie die krap-en-koop aand vergeet nie. Dis ook jou kans om van al die onnodige goed in jou huis ontslae te raak. Onthou om jou man saam te bring. *Die interkerklike vredesberaad is gekanselleer weens sinodale konflik. *Moenie dat ...
Deugde en karaktersterktes as voorspellers van akademiese prestasie
2011-05-19"Die doel van hierdie studie was om empiriese data rakende die verhouding tussen akademiese prestasie en Peterson en Seligman (2004) se deugde wysheid en kennis te verskaf terwyl daar vir intelligensie gekontroleer word."
Let me in se uitstekende verwerking lok spannings"junkies"
2011-05-17 Regisseur: Matt Reeves Kamerawerk: Greig Fraser Rolverdeling: Kodi Smit-McPhee, Chloë Grace Moretz, Richard Jenkins, Elias Koteas Looptyd: 115 minute Uitreikingsdatum in Suid-Afrika: 6 Mei 2010 Die idee van ’n verhaal oor ...
Bokomo-brekfisbrief; 19/05/2011: Afrikaans
2011-05-17 Dikwels hoor mens die bewering dat Afrikaans nie sal uitsterf solank mense nog die taal praat nie. Wel, hulle praat hom al klaar nie meer nie: ’n Rugbykommentator sê nou die dag “hierdie wedstryd gaan opleef tot ...
Bokomo-brekfisbrief; 18/05/2011: Grasuilvere
2011-05-17 (13 Mei 2011) Kort voor winter in die weide kry bankkrotbosse baard, grashalms dra goue linte en die rante se basterrooibosse gooi saad. Op die ploeglande hadida vrouens tussen koolkoppe. In Wessies hou ek stil by Fisherstraat 96 om te vra vir ...
Bokomo-brekfisbrief; 17/05/2011: Vyf gesprekke. Gesprek 1 ...
2011-05-16 Nie dat dit belangrik is nie, maar dit is die jaar 1786. ’n Gesprek met my vriend, die eens priester en nou barrister Jakub Waters, se vader. Die handelaar Petruys Waters. My naam is Guielme Jonas Moot en ek is ’n sizar aan die kollege ...
Bokomo-brekfisbrief; 16/05/2011: Vrydag die 13de
2011-05-13 Omdat dit Vrydag die 13de is, voel ek mens kan dalk ’n bietjie humor vir die bygelowiges gee. As jy “ horror movies” gaan ontleed, sal jy ’n paar reëls kry wat jy moet nakom om nie deur die moordenaar met die masker ...
Bokomo-brekfisbrief; 15/05/2011: sjamaan
2011-05-13 teen helling draai Mens, voor Mens grot ingaan, Eerste Mens se laaste vesting, kasteel, skuilte, prehistories inrigting, sjamaan-ateljee, studio, figure teen rotswand, op mees geskikte plek, begin Eerste Mens eerste keer eerste lyne trek, ...
Bokomo-brekfisbrief; 14/05/2011: Cornelius - intelligente evolusie
2011-05-13 Heita, my ou maat. Daai laaste brief van jou het nou regtig lekker gelees. Jy weet, hierdie Jakkals probeer nie om slim te wees nie, maar ek het nogal oor die evolusie gedink, of dit intelligent is of nie. As maatstaf vir die "intelligente ...
Fotoblad: Protea Outeursfunksie
2011-05-12Protea se jaarlikse Outeursfunksie het Saterdag 7 Mei op Delheim plaasgevind.
Bokomo-brekfisbrief; 13/05/2011: 24.com, letterdash
2011-05-12 Letter Crash Boom Bang! ek sê maar net. op SêNet. en stel ’n luisterliedjie voor, om die webspasie reg te toor: groetevrinnelik, kammakazi
