"Gedagte van ’n kans" deur Jaco Ellis

  • 0

Gedagte van ’n kans

Vers 1

Dis anders as ’n nuwe dag
Maar skerper as die skerpste stukkie glas
Gemengde gedagtes, van toe en nou
Maal deur my, kop

Vooraf-refrein 1

Ek sien skadu’s in die dowwe mis
My verbeelding wat op hardloop is
Al wat ek sê
Of jy dieselfde voel as ek

Refrein

In my hart wil ek jou dra
En vir ewig, by jou staan
Binne my weet ek jy is net die een
Wat my ook kan verstaan
So ons verdien mos nog ’n kans

Vers 2

Die son begin weer water trek
Het ek die liefde nuut ontdek (Verse 2)
Die kyk in jou oë, steeds koud en vreemd
Maar ek gee, toe

Vooraf-refrein 2

Ek onthou nog die lyne van jou gesig
Hoe kan jy dan so skielik van my vlug
Kan jy my sê
Of jy dieselfde, dieselfde voel as ek

Refrein

In my hart wil ek jou dra
En vir ewig, by jou staan
Binne my weet ek jy is net die een
Wat my ook kan verstaan
So ons verdien mos nog ’n kans

Brug

Is my woorde dan te leeg vir jou
Is dit jou arms wat hier om my vou
Sal jy my ooit terug kan neem
Sonder jou is ek vervreemd

Refrein X2

In my hart wil ek jou dra
En vir ewig, by jou staan
Binne my weet ek jy is net die een
Wat my ook kan verstaan
So ons verdien mos nog ’n kans

Outro

Vir altyd in my hart (sing of neurie)

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top