Sonder jou
C Em Am Em F C D G
Intro N pick en bekfluitjie
Soos ’n vetkoek in ’n vyfsterhotel
’n Dominee gevang wat ’n sex line bel
Brandewyn sonder Coke
Robin Hood sonder ’n woud
As jy swem in die see en jy sien ’n vin
Soos ’n terroris wat op ’n vliegtuig klim
Bubble gum onder ’n bank
Gert van Rooyen by ’n skoolraadskamp
Soos ’n Jood in die Auswitz-hopscotch-span
Einstein oor die atoombomplan
’n Kleuterskoolkind sonder ’n maat
Soos ’n swanger meisie wat kom vra vir raad
Koor: F G C
En ek gee nie om as die tandemuis my besteel nie
Of as Kersvader vergeet om vir my ’n geskenk te reël
Die Paashaas hoef ook nie sy paaseiers met my te deel nie
maar sonder jou voel ek nooit tuis
Solo J x2
Soos ’n kreef wat sit en wag vir ’n pot
Soos ’n moordenaar wat wag vir sy lot
Jou 21st te reël maar niemand daag op
Om jou pa sê jy’t opgeskop
Soos Judas by die Avondmaal
Soos die stoutgatseun wat sy pak kom haal
’n Wit meisie in ’n plakkerskamp
Om jou pa te sê jy’t sy kar gestamp
Koor
Solo bekfluitjie x2
Koor
![]() |



