"Hartseer as gevolg van versotheid " deur Natalie Mels

  • 0

Hartseer as gevolg van versotheid

In jou tydperk van insinking hoor ek en voel jou innige verdriet
Jy moet realisties dink of jy gaan nog in al die hartseer verdrink
Geneig om te veel te twyfel en jou oor te gee aan al die pyn en smart
Hoe seerder kry jou hart
Ontsnap weg van al die bedroefheid
en die handeling van jouself om die lewe te bring

Platonies genoeg is jy te vasgevang in die versotheid
Vergeet van al die bedroefheid
? Sentimentele hart vol van liefde
gee jy oor aan depressie en klomp aggressie
Die waarheid kyk jou stip in die oë
Maak dit ? realiteit en kry hulp van die God daar bo

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

"Hartseer as gevolg van versotheid ... " deur Natalie Mels

  • 0

Hartseer as gevolg van versotheid ...

In jou tydperk van insinking hoor ek en voel ek jou innige verdriet. Jy moet realisties dink of jy gaan nog in al die hartseer verdrink. Geneig om te veel te twyfel en jou oor te gee aan al die smart, hoe seerder kry jou hart. Ontsnap weg van al die bedroefdheid en die handeling om jouself om die lewe te bring. Ironies genoeg is jy te vasgevang in die versotheid; vergeet van al die bedroefdheid. ’n Sentimentele hart vol van liefde gee jy oor aan depressie en klomp aggressie. Die waarheid kyk jou stip in die oë; maak dit ’n realiteit en kry hulp van die God daar bo.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top