"Hartseer as gevolg van versotheid " deur Natalie Mels
2012-11-26 In jou tydperk van insinking hoor ek en voel jou innige verdrietJy moet realisties dink of jy gaan nog in al die hartseer verdrink
Geneig om te veel te twyfel en jou oor te gee aan al die pyn en smart
