Pasgelaai
New from NB Publishers: Rugby in Our Blood
2011-05-11 Click on the highlighted words below for a multitude of links to videos, rugby facts, profiles and more ... RUGBY – LOVE OR ADDICTION? There’s little doubt that South Africans are mad for rugby. In ...
Die eerbare uitweg
2011-05-11 Regisseur: Richard J Lewis Kamerawerk: Guy Dufaux Rolverdeling: Giamatti, Rosamund Pike en Dustin Hoffman Looptyd: 134 min Hoe oordeel ons mense? Aan hul dade (ook wat hulle nié doen nie)? En indien wel, oordeel jy iemand aan sy ...
Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van 'n buitestander
2011-05-11"Die resultate van die ondersoek, die publikasies van Polebridge Press en die “On the road”-seminare dra by tot broodnodige gesprekke in die VSA oor die rol van godsdiens in die samelewing."
LitNet Akademies: Herman Wasserman gesels oor godsdienstige verwysings in koerantberigte oor misdaad en ongelukke
2011-05-11 Herman Wasserman reageer op die artikel “’n Kritiese evaluering van godsdienstige verwysings in berigte oor misdaad en ongelukke in Beeld en Rapport” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Christo Lombaard ...
Suid-Afrika - 'n Rap-sodie op die boud
2011-05-10 Danie Marais lees "Suid-Afrika – ’n Rap-sodie op die boud", sy gedig uit Letters to South Africa.
Bokomo-brekfisbrief; 11/05/2011: Joernalistiek en skeppende skryfwerk
2011-05-10 John Stuart Mill (1806-1873): "Writing for the press, cannot be recommended as a permanent resource to any one qualified to accomplish anything in the higher departments of literature or thought: not only on account of the uncertainty of this ...
Nuut by NB-Uitgewers
2011-05-10 Nuut by NB-Uitgewers dié Mei: Wals met Matilda, Bloedgrond, Om te mag twyfel: ’n Gelowige se reis, Grape: Stories of the Vineyards in South Africa, Tweetalige sakwoordeboek | Bilingual Pocket Dictonary en ...
Bokomo-brekfisbrief; 10/05/2011: Die Royal Wedding
2011-05-09 Die TV-uitsending het al om negeuur die oggend begin en was ’n lang, uitgerekte en by tye ’n vervelige affêre. Veral die eerste ruk was daar byna niks om mens te prikkel nie. Net af en toe het daar ’n motorkar aangekom, of ...
LitNet Akademies: Neels Jackson gesels oor godsdienstige verwysings in koerantberige oor misdaad en ongelukke
2011-05-09 Neels Jackson reageer op die artikel “’n Kritiese evaluering van godsdienstige verwysings in berigte oor misdaad en ongelukke in Beeld en Rapport” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Christo Lombaard en ...
LitNet Akademies: Cas Vos gesels oor godsdienstige verwysings in koerantberigte oor misdaad en ongelukke
2011-05-09 Cas Vos reageer op die artikel “’n Kritiese evaluering van godsdienstige verwysings in berigte oor misdaad en ongelukke in Beeld en Rapport” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Christo Lombaard en ...
Bokomo-brekfisbrief; 09/05/2011: En toe pik die hen my!
2011-05-06 Adam: HJ, wat gaan met jou aan? HJ: Niksie. Hoekom? Adam: Jy lyk beswaard. HJ: Ek is moer toe gestuur ... Adam: Hehe! Hoog tyd! En deur wie nogal. Nogal. HJ: Henn. Adam: Nou, jy het dan seker iets verkeerd gedoen of hoe? HJ: Nee, ek het ...
Bokomo-brekfisbrief; 07/05/2011: My eie opinie
2011-05-06 Met al die oor-en-weer-stryery oor godsdiens, wetenskap en filosofie het ek daaraan begin dink om my eie opinie daaroor te vorm. Te oordeel aan die getal boeke wat daar al geskryf is oor evolusie en intelligente ontwerp, het ek tot n moontlike ...
Bokomo-brekfisbrief; 08/05/2011: Kwantum-begrip
2011-05-06 Max Plank se kwantumbegrip is kwantitatief-wiskundig, esoteries slegs verstaanbaar deur die met ’n leeskennis van differensiaalrekene. Smuts en ander se holisme koppel nie regstreeks (minstens nie deur hulle nie!) met die kwantum-spronge ...
Bokomo-brekfisbrief; 06/05/2011: Pieter soek nog liedjies
2011-05-05 Terwyl ek angstig en ONGEDULDIG wag dat Nick Taylor of een van julle vir my lei na “Ten T0housand Feet”, verskaf ek ’n lysie van die ander sestiger-, sewentiger-jare se liedjies waarna ek op soek is, wat ek gehad maar met die tyd ...
’n Bydrae tot die rangordebepaling van akademiese tydskrifte
2011-05-05"In hierdie artikel word ’n algoritme beskryf wat poog om uit verwysingsdata ’n maatstaf van die invloed van ’n tydskrif in die akademiese omgewing te bepaal."
Musiek-en-liriek-man, Hannes Beukes, oorlede
2011-05-04IN MEMORIAM: Hannes Beukes (15 November 1955 - 29 April 2011)Mnr Hannes Beukes, in die vroeë 1980’s ’n bekende komponis en liriekskrywer in die Afrikaanse musiek-en-liriek-beweging, is op Vrydag 29 April op die ...
Ag, anderkant Freud
2011-05-04 Ag, anderkant Freud “Jy is jou tyd ver vooruit,” het hulle vir my gesê terwyl ek op sterwe lê, en vir my ’n pikswart plasmaprent van die swaartekraggat gewys – en neerhalend vertel van ...
