Boustene van lugkastele

  • 0

Ons primitiewe voorsate het geluide gemaak om met mekaar te kommunikeer, en die geluide ook gebruik om hul ontstaan en bestemming te versin.

Ons doen dit steeds met ’n primitiewe pedantiese verwaandheid.

CM

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top