Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 10/04/2011: Nog snaakse taal

LitNet 2011-04-08 Ek het vandag uitgevind dat die Afrikaans vir ‘n mop, dweil is en ‘n tjop is ‘n kotelet. Gebruik enige iemand OOIT daardie snaakse woorde? Mooi woorde is rondomtalie en kakofonie en lelike woorde is trassie en tros. Ek moet ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/04/2011: Moenie stoot nie - vir Riana Scheepers

LitNet 2011-04-08 In Hanover Park se plaaslike laerskool gryp die snoepie-juffrou ’n raserige seun aan die kraag en marsjeer hom na die hoof se kantoor. Daar gekom kla sy oor die mannetjie se kru en platvloerse taalgebruik. Terug op haar pos vra die hoof ...

What made you fall in love with books?

Phillippa Yaa De Villiers 2011-04-08 What made you fall in love with books – and how did it happen? Loving reading is as natural as walking. I can't remember learning to read. I was sort of an only child, and I felt lonely at night. I would crawl into my father's bed and lie ...

Teksredaksie is 'n belegging in die toekoms van Afrikaans

2011-04-07 Wannie Carstens het ’n gesegde dat “Afrikaans is nie vir sissies nie”. Wel, ek kan byvoeg: teksredaksie ook nie. Oor jare heen moes opleiers van tekspraktisyns, maar ook tekspraktisyns wat in Afrikaans wou werk, staatmaak op hulle eie aantekeninge ...

Romeo en Juliet studenteproduksie van hoogstaande kwaliteit

Albert Maritz, Albert Maritz 2011-04-07 Romeo and Juliet deur William Shakespeare Director: Geoff Hyland Teater: Universiteit van Kaapstad Kleinteater met studente van die Departement Toneelspel:Bianca Flanders; Ceire Pearson; Rebecca Makin-Taylor; Phumelele ...

The owl and the swan

Ingrid de Kok 2011-04-07 The owl and the swan For AK and JS A spotted eagle owl swooped on to his Cape Town roof like the vengeance of the Lord, sat there silently for ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/04/2011: Groot vreugde!

LitNet 2011-04-07 Verlede week het die Swakoprivier afgekom en sy sandgevulde mond skoon gewas en uitgespoeg in die koue Atlantiese Oseaan. Laatmiddag toe ons vanaf Johannesburg in ons tweede tuisdorp aankom, het elke bekende wat ons raakloop, opgewonde vertel dat ...

Musiekvideo: Eckard Potgieter se "Winternag"

2011-04-07 Die musiekvideo van Eckard Potgieter se "Winternag", vanaf sy CD Spoorloos is sopas bekendgestel deur Blomhuis Rekords.

A Midsummer Night's Dream - meer toeganklik as ooit

Albert Maritz, Albert Maritz 2011-04-06 A Midsummer Night’s Dream deur William Shakespeare Geselskap: The Mechanicals Regie: Guy de Lancey By die Universiteit van Kaapstad se Intimate-teater met Adam Neill, Danieyella Rodin, Jeroen Kronenburg, Andrew ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/04/2011: Mooi tye

LitNet 2011-04-06 Gisteroggend werskaf ek hier in die pakkamer en hier kom ek af op Boeta se speelgoedwa waarmee hy kleintyd menige toktokkie, reëngogga, koringkriek, ruspes en selfs bosluise vervoer het. Die wa is agter aan die groen trekker gehaak en dan is ...

A vuvuzela revolution?

Rob Gaylard 2011-04-06

Misheard

Heidi Henning 2011-04-05 Misheard A border fence in the rain of the Eastern Cape An empty room on the farm A shadow Is where I see you A dune we once jumped over Is where you are A bag of plastic animals Becoming Games There are no more of our games Only chess With changed ...

Foto's: InZync Poetry Session by Amazink in Kayamandi

Bibi Slippers 2011-04-05 Die Stellenbosch Literary Program, of SLiP, het op Vrydagaand 1 April die eerste InZync Poetry Session by Amazink in Kayamandi aangebied. Vier genooide digters, naamlik Primrose Mrwebi, Ingrid de Kok, Mbali Vilakazi en Finuala Dowling het hul werk ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/04/2011: Beleefd, honnekak en 'n randsnyer

LitNet 2011-04-05 Sommige van julle sal seker onthou van Beleefd. Dis nou my tuinier. Die een wat deur die Tante platgewetter was. Beleefd is soos die aanhef van die tien gebooie. Hy saai waar hy nie gemaai het nie. Hy is jaloers en ken nie sy mate nie. Jy ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2011-04-05 Nuut by NB-Uitgewers dié April: Hoogty, Fabels van Esopus, Gesprekke met merkwaardige mense, Spookskip, Smul en spaar en Klein Kook & Geniet Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/04/2011: Stomp

LitNet 2011-04-04 Die ou mense het mos geglo aan ’n stomp. Nee, nie die soort wat jy in die vuur gooi of voor wie jy in jou onnoselheid neerkniel nie. ’n Stomp, man. Een vir jou kies. Ene wat jy direk by jou "slams"-kontak gekry het. Hy moes hom self ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/04/2011: Toegewyde rekenaars

LitNet 2011-04-01 Mense, met enkele uitsonderings, is soos rekenaars met beperkte vermoëns wat slegs 'n enkele program kan hanteer, naamlik geloof. Hulle kan daarmee hemel toe vlieg, maar nie na die maan toe nie. CM

Bokomo-brekfisbrief; 03/04/2011: Donkiekarre doer in Kaokoveld

LitNet 2011-04-01 As daar nou een ryding in Afrika is wat 'n standbeeld verdien, dan is dit die donkiekar. Mense wat gerieflik lewe het nie 'n idee hóé belangrik so 'n donkiekar is vir 'n man en sy familie wat ver weg in die veld op 'n ...
Top