Ek het lankal vasgehaak met musiek. Klassiek is nie my forte. Die musiek uit 60's en 70's is rustig en oorspronklik akoesties. Ek dink jy is dalk meer “hippie” as metroman, met “bybie bybie” chic. Kyk, in SA moes ons oor 2 dekades van “dis ’n man se wêreld” na “dis ’n wêreld waar multitasking vrou beter kan doen as man” in SA politiek en samelewing. Ek dink dat vir my was dit die oorsprong van ptss, die nie verstaan nie en alles wat jy is, is konstant verkeerd. Ek het my siel in Karoo gaan soek en gekry. Ek luister na Bob Dylan, is ’n fanatiese versamelaar. Willie Nelson, Donovan en al diè manne. Ek het al die 60's en 70's SA musiek gekry op CD. Ek dink eenvoud is goed. Ek het glad nie meer vuurwapens, net ’n Joseph Rogers en ’n Kershaw. ’n Spiderco vir beskerming. Ja, Namib, jul het iets nodig om Afrikaans te vier. Jul is 2de grootste Afrikaanse bevolking en dan volg Afrikaanse Londenaars. Dus, maak ’n Namib-fees.
Hans Richardt

