Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 02/04/2011: Bruinbrood

LitNet 2011-04-01 Hier in ons geweste is daar twee tipes bruinbrood. Soms, so sê die mense, was sommige manne liewer vir die bruin- as die witbrood. Loop steeds rond, in hierdie eeu van kwasi-verdraagsaamheid met die stigma wat aan hul kleef. Oor die brood....

NB-Uitgewers se 2011 Skrywerspartytjie

Naomi Bruwer Jonathan Ball-portaal 2011-04-01

NB-Uitgewers se 2011 Skrywerspartyjie is Woensdagaand in Kirstenbosch gehou. Naomi Bruwer het 'n paar bekende gesigte op foto vasgevang.

Bokomo-brekfisbrief; 01/04/2011: Relieke afstof

LitNet 2011-03-31 Daar het jy nou jou susplek gekry. Een volmaakte handbreedte buite begrip. ’n Komma naas die repeterende res. Apart. Nie die kalbas waarin die sorghumbier hande wissel nie maar Afrikaans se heilige graal. ’n Reliek vir stof. ...

The Fighter: 'n uitklophou van 'n fliek

Jacques Liebenberg 2011-03-31 Regisseur: David O Russell Skrywer: Scott Silver Rolverdeling: Mark Wahlberg, Christian Bale, Amy Adams, Melissa Leo, Jack McGee Looptyd: 114 minute Klik hier en koop The Fighter nou van Kalahari.net! Daar’s ...

Bokomo-brekfisbrief; 31/03/2011: Loopdop: Bella en die soeke na die lewe

LitNet 2011-03-30 Sit ek hier en onthou. Ek is geneig om sekere datums te onthou. Die bulhonde lê om my voete en gee nie om nie. Ek is stadig maar verseker besig om gekletter te raak. Dit is waarvoor hulle nie omgee nie. Honde doen dit. Hulle aanvaar jou. ...

Meetsnoer laat jou asem ophou

Stephanie Nieuwoudt 2011-03-30 Dis jammer dat net Deon Meyer se naam keer op keer opduik wanneer ’n mens van speurverhale praat. Want Chanette Paul is ’n ewe bedrewe skrywer. Haar verhale is goed nagevors, onderhoudend en boeiend. Maar voordat ’n mens te gefokus raak ...

Smeer die Weerlig dreun van energie

Leon-Ben Lamprecht 2011-03-30 Smeer die Weerlig Willim Welsyn Klik hier en koop Smeer die Weerlig nou van Kalahari.net! Dit was my tjommie Korff wat dit seker die beste opgesom het: “Jis, Willim verbeter darem myle met elke album, huh?”. This is true. ...

Watervolk

Carina Stander 2011-03-29

Toe dit nog vroeg was: antropologie in versvorm

Zandra Bezuidenhout 2011-03-29 Mari Grobler se derde digbundel sentreer rondom die leefwyse van die vroeë San- en Khoi-bewoners van Suidelike Afrika – iets wat reeds gedeeltelik in haar bundel Eggo’s in bewolkte water (2004) figureer. Daarmee verbreed sy die relatief klein ...

Bokomo-brekfisbrief; 30/03/2011: Donkies die rus......

LitNet 2011-03-29 Hier bokant toe, so net so doer duskant Twyfelfontein se wêreld daar in Damaraland, op 'n Saterdagmiddag, ry die manne met hulle Cruiser op pad na êrens en kom by 'n toe plaashek aan en voor die hek staan 'n donkiekar met donkies en ...

Elsje Cronjé gesels met Jan Bodenstein en Awie Greeff: Pa's se betrokkenheid by hulle seuns

Elsje Cronjé, Jan Bodenstein, Awie Greeff, Elsje Cronjé 2011-03-29 Elsje Cronjé gesels met Jan Bodenstein en Awie Greeff oor hulle artikel “Persepsies van hoe pa’s by hul seuns betrokke behoort te wees” in LitNet Akademies. Julle navorsing vul beslis ’n ...

Bokomo-brekfisbrief; 29/03/2011: Viniel

LitNet 2011-03-28 As jy ooit iets met Oesterland of hierdie geweste te doen gehad het sal jy weet van Rob. Rob van Rooyen. As jy jou lewe of jou vrou s’n wou verseker het jy mos maar na Rob toe gekom. Hy het jou geken van jou eerste voorsaat af en het genoeg ...

YouTube-onderhoud: Hendrik Geyer gesels oor LitNet Akademies

Hendrik Geyer, Hendrik Geyer 2011-03-25 Hendrik Geyer, 'n ereredakteur van LitNet Akademies, gesels oor sy loopbaan en navorsing, die behoud van Afrikaans as wetenskaptaal, en sy visie vir LitNet Akademies se Natuurwetenskappe-afdeling. In Deel 1 beantwoord Hendrik Geyer die vrae: ...

Bokomo-brekfisbrief; 28/03/2011: Doer in die Kaokoveld ...

LitNet 2011-03-25 Ou Willem kon sy dop gooi en hy kon hom vat ook. So haak hy daar by Welwitschia die dag vas en gaan aan't suie tot dit toemaakuur is en toe is hy in sy bakkie daar weg plaas toe ... maar hy ry omtrent alles raak en op die ou end trap die sersant ...

Bokomo-brekfisbrief; 27/03/2011: Stagneer

LitNet 2011-03-25 Ek sit aan tafel by die skool-reünie. Almal om my spog met hul grade en avonture van ’n leeftyd, man van die soort wat jy net van lees in daai adventure magazines op die CAN-rakkie. Dit voel asof my keel toetrek en die wynfontein lyk ...

Bokomo-brekfisbrief; 26/03/2011: Loutere dwaasheid?

LitNet 2011-03-25 Zero het soggens met haar Tata werk toe gegaan. In die biblioteek het sy agter die skerms verdwyn. As jy in ’n biblioteek werk, so is gesê, moet jy lief vir mense wees. Sy was nie. Sy was lief vir boeke. By die werk het masjiene al ...

Margaret Bakkes

Liesbeth Botha Boeke en skrywers 2011-03-24

"Margaret is een van die min ouer skrywers wat gesag en bewondering by jong lesers afdwing, en generasies van bewonderaars daag op by geleenthede waar sy praat of waar daar oor haar werk gepraat word."

Bokomo-brekfisbrief; 25/03/2011: Die trein en die skouhaan

LitNet 2011-03-24 Wie van julle ken van treinry in ou Suidwesterland? Dis nou in die jare vóór die mensdom vir mekaar kwaad geword het en die goeie GE-diesels geruil is vir Sjinese drek wat meer staan as loop? Die treindienste was mos maar fyn ...

Normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal. Paul Blom reageer

Paul Blom, Paul Blom 2011-03-23 Paul Blomreageer op die artikel “Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Burgert A Senekal. ...

Oom Anton by die see is meer as die Woordfees se beste produksie

Albert Maritz 2011-03-23 Oom Anton by die see (Tsjechof in Jalta) deur John Driver en Jeffrey Haddow – vertaling deur Alewyn Lee Regie: Juanita Swanepoel; vir Die Klein Libertas-teater Met: Waldemar Schultz, Johann Nel, Francois Toerien, Esther von Waltzleben, ...
Top