Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 07/03/2011: Voete (weereens) (L)
2011-03-04 Ons sit en gesels oor Voete en soos ons gesels so kom die onthou weer terug. Want met die tyd saam vervaag dinge mos en sit mens soms, as jy na my Geliefde Blou Dam sit en kyk met ’n varse glimlag sonder om regtig te besef hoekom jy glimlag. ...
Bokomo-brekfisbrief; 06/03/2011: Ken julle van warm kry?
2011-03-04 As 'n mens hier by ons warm kry, dan kry jy sommer rondom warm! In die Kaokoveld raak dinge mos sommer maklik oor die 50ºC en as die wind ook nog stilsaaan, dan ly jy. Genadiglik is dit 'n droë hitte en verdamp hy ook weer die sweet en ...
Bokomo-brekfisbrief; 05/03/2011: Suiwer taal vir Jan Rap
2011-03-04 Beste Jan Rap Ek hou nog vol: Afrikaans met ’n Engelse aksent is nie Afrikaans nie. ’n Persoon mag dalk grammatikaal korrek praat, maar enige aksent verbreek kommunikasie tot ’n sekere mate. Engels het ’n verbasende ...
Bokomo-brekfisbrief; 04/03/2011: Van sterk mense en hulle dinge ...
2011-03-03 Nou die dag reken ’n jongerige toeris met groot arms en ’n baie nou T-hemp vir my op Swakopmund by ’n diensstasie dat hy eintlik baie teleurgesteld is in die Van Zyl's-pas in die Kaokoveld en was dit maklik om die ding af te ry, ...
Winterbome in Parys
2011-03-03 Winterbome in Parys “Und vor mir plätscherte die Seine von Paris, die mein Seele nicht zur Rühe kommen liess” – Der Clochard – Ingeborg Goebel Dis Sondag in Parys ’n mis trek oor die stad en filligree-toring ...
Bokomo-brekfisbrief; 03/03/2011: Niekie van den Bergh …
2011-03-02 … het op ‘n kol ‘n briljante voorstel gehad; hy het gesê Afrikaners moet Engels in die Skotse aksent leer. Voer Skotse onnies in of stuur van ons onderwysers in die vak Engels soontoe of so-iets sodat ons uiteindelik ...
Nuut by NB-Uitgewers
2011-03-01 Nuut by NB-Uitgewers dié Maart: Die reuk van koffie, Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary, Wanpraktyk, Visums by verstek, Onversadig en Die avonture van Alice in Wonderland Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou ...
Cook with 7de Laan will bring great delight to the lover of food and TV
2011-03-01 Viewers of the popular soapie 7de Laan on SABC2 can really feel at home with the cookbook Cook with 7de Laan and can reconstruct the dishes they see in this TV programme in the comfort of their own kitchens. The seven main actors from the ...
Bokomo-brekfisbrief; 02/03/2011: Volkswagen Kombi
2011-03-01 Vertel P vir my van die dag toe hy by sy voertuig kom, en ek weet regtig nie of hy besig was om net nog ’n stadslegende te begin nie: Want P ry ’n voertuig wat gesog is waar dit die vervoer van massas mense aanbetref: Volkswagen Kombi....
The King's Speech: 'n Pragtige, menslike drama
2011-03-01 The King’s Speech Regisseur: Tom Hooper Kamerawerk: Danny Cohen Rolverdeling: Colin Firth, Geoffrey Rush and Helena Bonham Carter Looptyd: 118 mins Agter die baie bekende historiese gebeure van die abdikasie van koning ...
Die minagting vir die boekeblad by Media24
2011-03-01 Natuurlik sal daar goeie en mooi verduidelikings wees dat hierdie eintlik ’n verbetering is. Maar die punt is dat hierdie saak eintlik nou al ’n baie lang aanloop het. Destyds, toe Peet Kruger weg is by Beeld om na al die koerante ...
Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans
2011-02-28"In hierdie artikel word die funksionalistiese vervreemdings- en domestikeringsbenaderings bespreek as basis vir die motivering vir die gebruik van parateks in oorwegend vervreemdende doeltekste, met spesifieke fokus op Die Agterhuis."
Bokomo-brekfisbrief; 28/02/2011: Delwery
2011-02-25 Oom S is ’n legende in sy geweste. Om verskeie redes waarop ons nie in detail gaan ingaan nie. Een van die redes egter is dat hy ken van die vroulike viagra: diamante. Hy het grootgeword as ’n delwerskind en ek het ’n vermoede ...
Bokomo-brekfisbrief; 27/02/2011: Maar Jaco ...
2011-02-25 ... dis ‘n feit! Die feit dat daar elf amptelike tale is, is ‘n grap. Jare gelede, met ‘n politieke gestryery gedurende ‘n braai (wat is nuut?) op ‘n vriend se plaas, en waar ek weer die enigste sogenaamde verkrampte ...
Bokomo-brekfisbrief; 26/02/2011: Englikaaps
2011-02-25 Ek het verlede week ’n wyle in die Kaap deurgebring. Ek was die meeste van die tyd by ’n paar kampusse en spesifiek die Universiteit van die Wes-Kaap gewees. Aangesien ons so rukkie gelede ’n indiepte gesprek oor Afrikaaps op ...
YouTube-onderhoud: Jannie Hofmeyr gesels oor LitNet Akademies
2011-02-24 Jannie Hofmeyr, ’n ereredakteur van LitNet Akademies, gesels oor sy loopbaan, sy liefde vir Afrikaans en die behoud van Afrikaans as wetenskaptaal, en sy visie vir LitNet Akademies se Natuurwetenskappe-afdeling . In Deel 1 beantwoord ...
Ou man tussen die riete van agterdog
2011-02-24 Ou man tussen die riete van agterdog Sit die groente-skrapertjie eenkant, trek my voorskoot uit – die geskilde komkommers en appels lê op die kombuistafel en die lig weifel tussen stoel en deur. ek karteer die nuwe pad na die ...
