Pasgelaai
Om ’n wilde perd te vang: Tom Gouws in gesprek met Bibi Slippers
2011-02-16"Om langsamerhand in jouself tuis te kom is my diepste begeerte." Tom Gouws is op 25 Julie oorlede. Lees ’n onderhoud met Bibi Slippers uit LitNet se argief.
127 Hours: Kan jy die klimaks hanteer?
2011-02-15 In 2003 het Aron Ralston, ’n jong, spontane, avontuurlustige adrenalienjunkie, in Utah die Wilde Weste en sy klowe gaan verken. Hy het gegly en ’n groot rots het op sy arm geland – ’n rots wat hy nie kon beweeg nie. Vyf dae later het hy daar uitgeloop, lewendig, ...
Bokomo-brekfisbrief; 16/02/2011: Die wonder van Afrikaans!
2011-02-15 Dagsê Jan. Dankie vir die regstelling ivm die outeur van “Engels, Engels, orals Engels”, nl Hoogenhout, en nie Langenhoven nie. Ek het kortpad gevat en staat gemaak op my gebrekkige geheue. ’n Paar veralgemenings in jou ...
Bokomo-brekfisbrief; 15/02/2011: Haka en gesange by rugby
2011-02-14 Geagte Webvoet Iets van ’n heel ander aard as godsdiens en politiek. Ek het onlangs in ’n brief aan een van die Afrikaanse koerante ’n opinie oor twee nie-rugbysake uitgespreek, maar omdat ek blykbaar die status van persona non ...
Oor die veelduidigheid van tekste
2011-02-14"Met die fokus op religieuse, en meer spesifiek bybelse, tekste ondersoek die artikel die interne oorsake van veelduidigheid vanuit ’n taalkundige, literêr-teoretiese, historiografiese en filosofiese perspektief en kom dit tot die slotsom dat dit ’n onomseilbare gegewe in die huidige opset is met sowel positiewe as negatiewe dimensies."
Bokomo-brekfisbrief; 14/02/2011: Vrae oor Gauteng se tolpaaie
2011-02-11 Vergeet van die debat rondom tolgelde, tolpaaie en die hele pad-warboel in Gauteng. Die vraag is of die hele ontwikkeling moontlik tot ’n nuwe demografie in Pretoria kan lei. Sal jong getroude paartjies met nuwe oë kyk na woonbuurte ...
Bokomo-brekfisbrief; 13/02/2011: "˜n Woordelike staptog terug - Steeds spoorloos
2011-02-11 Heelwat jare later bedink ek weer my rede hoekom ek destyds op SêNet begin skrywe het. Diegene wat my ken, weet dat Engels my huistaal is. Ek het destyds stadig maar seker in Afrikaans begin skrywe, in die hoop dat ek darem bietjie van my ...
Bokomo-brekfisbrief; 12/02/2011: Engels, Engels oral Engels (C P Hoogenhout) vir Jaco Fourie (en Yuri sommer ook)
2011-02-11 Gegroet Jaco Jy vra hoekom dit vir my meer aanvaarbaar is dat woorde uit enige taal behalwe Engels in Afrikaans opgeneem word. Was dit nie logies uit my verduideliking dat Engels geen gevaar loop om deur Afrikaans oorgeneem te word as Engels ...
Bokomo-brekfisbrief; 11/02/2011: Pampoenkoekies
2011-02-10 Jy kannie op jou oudag jou klogoete beduie om mooi te loop as jy klaar die voorbeeld gestel het nie. Want dan gaan hulle vir jou beduie: "Ja, maar pa het dan sus of so gemaak." En dan sit jy met jou hanne in jou hare. So het ek vir neef Piet ...
Wellington se klopse: die bes-bewaarde geheim in Suid-Afrika
2011-02-09 Dis 1 Januarie 2011. Ten spyte van die reën heers daar afwagting in die Boland Rugbystadion op die koms van die Wellingtonse klopse vir die jaarlikse Klopse-kompetisie. Die reën is ongewoon vir dié tyd van die jaar. Dit het reeds ...
The King's Speech is 'n soliede stuk werk
2011-02-09 The King’s Speech sal vanjaar ’n waardige Oscar-wenner vir beste film wees. Dit is ’n fassinerende prent waarvan die genot nie beperk sal wees tot een kultuur of een groep mense met ’n belangstelling in die geskiedenis nie – hierdie is ’n soliede stuk ...
Bokomo-brekfisbrief; 10/02/2011: Die boom se naam is ...
2011-02-09 Die winde van verandering het die saad opgetel en daarmee gespeel. Dit het uiteindelik die saad gelos en dit het in vrugbare aarde wortel geskiet. Die saailing was tenger en het baie ontberings oorleef maar dit het uitgehou en aangehou en het ...
Wat is goeie wetenskap? Wieland Gevers en Susan Veldsman reageer
2011-02-09 Wieland Gevers (hoofskrywer)en Susan Veldsmanreageer op die artikel “Onderweg na goeie wetenskap 2: Die funksie van strategie, visie en beleid” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Fanie de Beer en ...
Wat is goeie wetenskap? Melodie Nöthling Slabbert reageer
2011-02-09 Melodie Nöthling Slabbert reageer op die artikel “Onderweg na goeie wetenskap 2: Die funksie van strategie, visie en beleid” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Fanie de Beer en Braam Roux. Braam Roux ...
Bokomo-brekfisbrief; 09/02/2011: Piet en die Groot Koue
2011-02-08 Hierdie is ’n ou storie met vele variasies. Daar iewers in die Kgalagadi is daar ’n groep Boesmans. Vredeliewende spul. Hulle jag nou en dan ’n bokkie en grawe vir uintjies en so. Hol weg vir leeus. En vir volstruise as hulle ...
'n Vuur vir Fanus: Want hy is my pa ...
2011-02-08 Dis Oukersaand 2010 en ek het hom by Arcadia gaan haal. Sy blyplek die afgelope paar jaar. Moet dit asseblief tog net nie ’n ouetehuis noem nie, sal hy vir jou vertel. Dis óf ’n koshuis óf ’n oudehof. Ouetehuis is ...
Die boek in krisis: 'n Reaksie op ''Die onsigbare voet van marksensuur'' deur Laurens van Krevelen
2011-02-08 Laurens van Krevelen het op 18 Desember 2010 die jaarlikse Nederlandse PEN-lesing by De Balie in Amsterdam gehou (http://www.debalie.nl). Lees Francis Galloway se Afrikaanse verwerking van die lesing hier. Ons hoop dat die plasing van hierdie ...
Bokomo-brekfisbrief; 08/02/2011: Twee wêrelde
2011-02-07 Verlede Donderdag durf ek en manlief Gauteng se vroegoggend-verkeer aan. Die motors beweeg snoet-aan-stert teen ’n slakkepas en kom eindelik effens aan die beweeg op die snelweg. Ons beur deur die malende ystergedoentes (meestal net een of ...
Bokomo-brekfisbrief; 08/02/2011: Twee wêrelde
2011-02-07 Verlede Donderdag durf ek en manlief Gauteng se vroegoggend-verkeer aan. Die motors beweeg snoet-aan-stert teen ’n slakkepas en kom eindelik effens aan die beweeg op die snelweg. Ons beur deur die malende ystergedoentes (meestal net een of ...
Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal
2011-02-07"In ooreenstemming met sosiologiese navorsing word daar gevolglik aangetoon dat normloosheid in Afrikaanse en internasionale ekstreme metal nie bloot die verwerping van dominante norme behels nie, maar ook die skep van alternatiewe norme, wat ook sosiale kohesie tot gevolg het."
